Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Skerm skoot Oktober 2026 saam gesels Johann L -19 minutes ago
App beskikbaar Oktober 2026 saam gesels Johann L -26 minutes ago
Dit is reg, die braaipit is… Umfula Johann L -49 minutes ago
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -11 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago

Hakkelende prostraat

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Die omie en 'n jongman sit in die dokter se spreekkamer.

Die jongman het 'n erge hakkel maar vra vir die omie: Wi-wi-wi-wat is vi-vi-verkeerd m-m-m-met Oom? Ek het prostaatprobleme, Boetie! Wi-wi-wi-wat is pi-pi--prostaat pro-pro-pro-probleme Oom?

Boetie, net so moeilik as wat dit vir jou is om te praat, net so moeilik is dit vir my om te pie!

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Thu, 26/10/2017 - 08:51

Ja, die prestasie-klier is 'n ding as hy begin lol !  Eers gepresteer en later gekeer !

0
Waar my wa staan

Arie

Thu, 26/10/2017 - 09:41

Ai ek kry sommer sulke koue rillings as julle van daai klier praat!!!!

Myne is nog rustig maar ek is vrek bang hy word wakker as almal van hom praat!!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus