Of moet ek dit eerder mooi uitsig noem met goudbruin op die strande ?
Molly Dixon. 🧜♀️
Daai niggie....
....is geheel aanskoulik, maar ek wonder, dat as sy meestal meer gekleed was, of haar videos soveel aandag sou trek op die internet.
Die lot doeronder is darem bevoorreg om so onbedreigd orals te kan kampeer. Die groep gesinne in boonste video het omtrent hulle geniet.
Die niggie se videos laat my dink aan sommige plaaslike kunstenaars se musiekvideos. Eintlik is die musiek maar vrot, maar die aanbieding daarvan in video-formaat stoot die verkope op.
Molly ...
Wessel ek dink jy is 100% in die kol.
Afgesien daarvan dink ek ook die areas wat sy wys is pragtig met mooi strande en helder water, wonder net hoe koud is daai water ?
Die lot doeronder is darem bevoorreg om so onbedreigd orals te kan kampeer.
Ja dit is baie opvallend en met min mense, seker buite vakansie tye ?
My gunsteling
Ek kyk en gesels baie met Ryan van 4x4 Adventures hy self is op Youtube en ry ook n 2,2 Ranger kry baie tips by hom ,dan Christoof Get out Go ,en Edward Barth , daar is regtig goeie beeld materiaal ek kyk so nou en dan na Mollie van Australie of dalk vir die mooi gisiggie en ander ook
Ek maar n roekie
Wessel ek lyk soos n beginer daai ouens kry en het vrek baie geld ![]()
Borge????
Shaun, ons ouens met die mollige lywe, bedoelende nou nie Molly's nie, maak seker hoofsaaklik staat op borge.![]()
Ek is van mening dat baie van die 4x4 mense op groot borge staatmaak. Daarom maak hulle 'n punt om die toerusting-verskaffers se name te noem. Ek mag dalk verkeerd wees
Jy is reg Wessel
Baie van die 4x4 verskaffers van produkte kry erkening gedurende die episodes of so nou en dan word hulle voor episode se name genoem





Band druk meter ...
Nou wonder wie het gesien wat is die band druk meter se kleur ?