6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
8 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -17 minutes ago
Verblyfplanne Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
URC Springbok rugby Geert -1 hour ago
Sabie River Café Kruger 2026 Geert -2 hours ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -3 hours ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -4 hours ago

Wenk vir die dag

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Gedagte vir die dag: Julle mense wat dink julle weet alles, maak ons mense wat alles weet die bliksem in!

 

Vaalpark

Johann L

Sun, 12/11/2017 - 20:49

Dassie, se ek ok mos. Julle kan maar vra, ons sal help.?

0
Durban

dassie

Sun, 12/11/2017 - 20:53

In reply to by Johann L

Johann L vat jy die woorde uit my mond .Mens moet die minder bevooregtes reg help angel

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 13/11/2017 - 07:05

Hoe sê hulle?   Jy is nooit te oud om te leer nie.

Iemand wat dink hy weet alles, moet leer dat hy nog nie alles geleer het wat hy moet leer nie.enlightened

0

Freda hulle se mos n man wat voorlangs bles word dink baie .Die ou wat agter bles begin word weet baie en die manne wat heeltemal bles is dink hulle weet baie

0

My motto in die lewe was nog altyd : Jy kan altyd iets leer by iemand maak nie saak wie dit is of hoe oud of hoe geleerd of dom die persoon is nie.Soms sal iemand net iets sê en dan kry ek 'n idee waarna ek lankal soek.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus