Wonder waar kry die kopers die soort geld?
Jy moet baie hê om dit te betaal![]()
Klik op die "Duur" knoppie hier onder om die artikel te lees.
Duur
Wat is gekoop?
Wonder waar kry die kopers die soort geld?
Jy moet baie hê om dit te betaal
The 1979 Ferrari 312 T4…
The 1979 Ferrari 312 T4 Formula 1 (F1) car owned and raced by Jody Scheckter sold for a staggering R151.4 million at an RM Sotheby’s auction this past weekend, blowing past its pre-sale estimates of R107.4-132.9 million.
The staggering selling price was helped by a number of impressive accolades held by this particular Ferrari.
Not only was it driven by the only South African to ever compete and win in the highest echelons of motor racing, but it was also Enzo Ferrari’s last car to win the F1 driver’s championship before the marque’s founder passed away in 1988, and it is still entirely original as it left the factory all those years ago, including its heavily worn seatbelts and numbered components throughout.
Dankie Anton
Gewone mense betaal 20 jaar af aan ‘n huis en die mense koop tweedehandse karre waarvan die goedkoopste amper ‘n huis se prys is.





Jody Scheckter
Hy en se broer, kan nou nie sy naam onthou nie, was in die 70's groot name. Jody was natuurlik my hero en ek het al sy races (F1) op Kylami gaan kyk. Gewoonlik al die Vrydag in gegaan en sommer daar tent op geslaan vir die naweek.
Ai "Those were the days my friend"