Die jong getroude ou se vir sy vriend Ons gaan 1 van die dae so lelike ,klein mensie sonder tande in ons huis he .Se die vriend Baie geluk en het nie geweet jou vrou is swanger .Nee sy is nie se die ou My skoonma kom by ons intrek
Arie se wurms
Nou dat Arie noem van wurms eet die Oupa kom uitgestap en sien sy klein seun met n blik vol erdwurms en so spuit kannetjie en n hammer .Vra Oupa hom En wat maak jy seun? Oupa kyk se die outjie Ek spuit die wurms met die kannetjie en dan word hulle stokstyf dan vat ek die hammer en slaan hulle in die grond in .Oupa se Boetie ek gee jou R50 vir daai spuit kannetjie .Oupa gee die geld en verdwyn in die huis in .N half uur later kom hy uit met nog R50 en gee vir Boetie .Nee se boetie Oupa het my al betaal se Oupa ,Nee die geld is van Ouma af
Hehe Dassie, daai laaities…
Hehe Dassie, daai laaities van my is ook gedurig besig om wurms uit te grawe en eksperimente mee te doen.
Arie, relax asb. Moet nou nie dat kinderagtigheid van ander mense jou so upset nie! Jy gaan maak dat ek ook die forum verlaat en begin wurms eet.
Arie.............Kan ek saamblief ook n blik wurms kry
Ek hoor daaaar’s visvang by Mabawhaw-something-or-other...
Warren, I hope, by the time…
Warren, I hope, by the time you get to Ma-ba-ling-we you will remember the name!
Never mind the fish, there are crocodiles in that river! The last thing I want to hear is that one of you, on the saamtrek, were eaten alive by a croc. Just as well you are not taking Scruffy.
Arie, jy preek weer erg vir ons vanoggend. Om nie eers te praat van die klippe wat jy na ons slinger nie. Skaam jou man, ons is jou maatjies, nie wurms nie. Al is daar ander mense wat so dink!
Dassie, kan jy miskien by daai Oupa uitvind waar die spuitmiddel te krye is? Ek het hoeka gewonder wat kan ek vir my Kolliehond koop vir Kersfees......
Ag freda julle kan sommer…
Ag freda julle kan sommer haarsproei gebruik... ![]()
ha ha ha haarsproei!
Ag freda julle kan sommer haarsproei gebruik...
hie hie hie hie
Dink enige Krok sal in my belang stel?

Dit sal die eerste ding in 15 yaar wees wat wel in my belangstel
Freda - croc to hippo Ok so I'm going to tell the tale of the hippo.... But not here....
Ek dink die croc gaan…
Ek dink die croc gaan verlief raak op daardie gesig. Julle velle lyk dieselfde. ![]()
Dankie vir die tip Segekok. Ons sal dit toets, voor Kersfees, dan weet ons.... Hoekom lag jy so lekker, Voortrekker? Weet jy iets wat ons nie weet nie?
So bly ek het nie 'n skoonma…
So bly ek het nie 'n skoonma nie hahahaha
gewonder wat kan ek Vir my Kolliehond koop vir Kersfees......
Freda ek kan regtig nie die naa
m vir jou gee nie maar dit proe soos daai groen peppermint In elk geval as jy die hond spuit dan piepie hy die ouens wat met mini karre ry sopnat in die kar
Haar sproei ja
Soos die ou wat n springhaas doodry .Baie hartseer bel hy sy tjom n veearts die ou se kyk of jy haarsproei in die kar het dan sprei jy dit op hom .So gese so gemaak en wragtag die "hare" staan op skud sy kop en daar loop hy so nou en dan kyk hy terug en waai .Lees die ou op die blik "Revives dead hair and gives it a permanent wave
Arie, jy mag mos nie troetel…
Arie, jy mag mos nie troetel diere daar invat nie ? ![]()
Eish, julle is skerp hier so…
Eish, julle is skerp hier so tussen die klippe gooiery en die verlatenheid, en die terug komenheid Die...whatsoever.??
Warren, you got old since I…
Warren, you got old since I last saw you, shame?
Not my fault....
Telephone pole advert....
You know the ones I mean..
Bring back lost lover / Make thingimabob much bigger / Safe abortions / R10 000.00 in your bank tomorrow / Bargain price plastic surgery...





Magtag maar julle is 'n…
Magtag maar julle is 'n klomp naar mense op die forum, moet altyd en aanmekaar mense beledig en verkleineer, skoonma's, die Ingelse, DKw, Jeep en wie weet wie nog, O ja Spur ook.
Nee wat so oneerbaarlike spul soos hier het ek nog nooit teegekom nie.
Nee man doen tog nou so bietjie die eerbaarlike ding en gedra julle soos regte egte kampeerders, of soos Len sou se, Kampers!
As dit so aanhou gaan ek my stert [die stukkie wat oor is op my ouderdom] in 'n krul trek en bedank van die forum, en NOOIT weer iets met julle te doen wil he nie.
As julle spul daar in Mabalingwe kom gaan ek vir my 'n blikkie wurms kry en ver eenkant weg van julle af sit en sulk en wurms eet - dit sal julle wys!!
Al het ek bedank sal ek nog gereeld hier kom lees sodat ek julle kan raporteer by die ander forums!