Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
GOOGLE aanteken Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel, ek kan nie "thumbs… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -4 hours ago
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -14 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -14 hours ago

Skoonma

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Die jong getroude ou se vir sy vriend Ons gaan 1 van die dae so lelike ,klein mensie sonder tande in ons huis he .Se die vriend Baie geluk en het nie geweet jou vrou is swanger .Nee sy is nie se die ou My skoonma kom by ons intrek

Waar my wa staan

Arie

Thu, 30/11/2017 - 09:50

Magtag maar julle is 'n klomp naar mense op die forum, moet altyd en aanmekaar mense beledig en verkleineer, skoonma's, die Ingelse, DKw, Jeep en wie weet wie nog, O ja Spur ook.

Nee wat so oneerbaarlike spul soos hier het ek nog nooit teegekom nie.

Nee man doen tog nou so bietjie die eerbaarlike ding en gedra julle soos regte egte kampeerders, of soos Len sou se, Kampers!

As dit so aanhou gaan ek my stert [die stukkie wat oor is op my ouderdom] in 'n krul trek en bedank van die forum, en NOOIT weer iets met julle te doen wil he nie.

As julle spul daar in Mabalingwe kom gaan ek vir my 'n blikkie wurms kry en ver eenkant weg van julle af sit en sulk en wurms eet - dit sal julle wys!!

Al het ek bedank sal ek nog gereeld hier kom lees sodat ek julle kan raporteer by die ander forums!

0

Arie ek gee n nier om te sien hoe eet jy die wurms laugh moet rerige wurms wees nie daai "sour wurm swieties nie "

0

Nou dat Arie noem van wurms eet die Oupa kom uitgestap en sien sy klein seun met n blik vol erdwurms en so spuit kannetjie en n hammer .Vra Oupa hom En wat maak jy seun? Oupa kyk se die outjie Ek spuit die wurms met die kannetjie en dan word hulle stokstyf dan vat ek die hammer en slaan hulle in die grond in .Oupa se Boetie ek gee jou R50 vir daai spuit kannetjie .Oupa gee die geld en verdwyn in die huis in .N half uur later kom hy uit met nog R50 en gee vir Boetie .Nee se boetie Oupa het my al betaal se Oupa ,Nee die geld is van Ouma af

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 30/11/2017 - 10:06

Hehe Dassie, daai laaities van my is ook gedurig besig  om wurms uit te grawe  en eksperimente mee te doen.   

Arie, relax asb.  Moet nou nie dat kinderagtigheid van ander mense jou so upset nie!   Jy gaan maak dat ek ook die forum verlaat en begin wurms eet.

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 30/11/2017 - 11:28

Warren, I hope, by the time you get to Ma-ba-ling-we you will remember the name! laugh  Never mind the fish, there are crocodiles in that river!   The last thing I want to hear is that one of you, on the saamtrek, were eaten alive by a croc.   Just as well you are not taking Scruffy.

Arie, jy preek weer erg vir ons vanoggend.  Om nie eers te praat van die klippe wat jy na ons slinger nie.   Skaam jou man, ons is jou maatjies, nie wurms nie.   Al is daar ander mense wat so dink!

Dassie, kan jy miskien by daai Oupa uitvind waar die spuitmiddel te krye is?   Ek het hoeka gewonder wat kan ek vir my Kolliehond koop vir Kersfees......

 

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 30/11/2017 - 12:55

Ek dink die croc gaan verlief raak op daardie gesig.   Julle velle lyk dieselfde. yes

Dankie vir die tip Segekok.  Ons sal dit toets, voor Kersfees, dan weet ons....   Hoekom lag jy so lekker, Voortrekker?  Weet jy iets wat ons nie weet nie?

0

Soos die ou wat n springhaas doodry .Baie hartseer bel hy sy tjom n veearts die ou se kyk of jy haarsproei in die kar het dan sprei jy dit op hom .So gese so gemaak en wragtag die "hare" staan op skud sy kop en daar loop hy so nou en dan kyk hy terug en waai .Lees die ou op die blik "Revives dead hair and gives it a permanent wave

0

Telephone pole advert....

You know the ones I mean..

Bring back lost lover / Make thingimabob much bigger / Safe abortions / R10 000.00 in your bank tomorrow  / Bargain price plastic surgery...

 

0
Secunda

Sleep nou

Fri, 01/12/2017 - 07:36

My skoon ma wou hoeka saam kom Arie na Eiland toe ek het sitplek laat maak op neus van trailer en n hellmet vir haar gekry om op te sit wat eerbaar en opreg is van my kant. Sy se toe dankie maar nee dankie eish die skoonma van my

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus