Hier kom nou die dag n mediese rep by ons werk aan .N pragtige meisie met sulke groot ……… blou oe en sy verduidelik dat haar maatskappy n nuwe generiese Viagra op die mark wil bring en vra of die manned it sal toets en die resultate beskikbaar maak .Ou Tollie lag en se nee wat hy maak n deur nog sonder sy arms oop .Genuine se die meisie hierdie produk maak van vienna’s Frankenfurters .Nou is daar n paar manne se belangstelling geprikkel myne inkluis .Ok se ons in belang van navorsing sal ons dit probeer .
By die huis gekom vertel ek vir Mamma van die pakkie met die blou pilletjies en sy trek haar oe so skeef , Ne se sy en op wie gaan jy dit nogal toets ? Ag my duifie probeer ek haar oorreed dis n belang van die wetenskap en mediese navorsing .Ons sal sien se sy okay daar is n deurbraak die aand le die pilletjies op die kasie langs my bed .Ek haal 1 uit en lek hom eers jussie toe word ek so lus ek gryp vir Mamma en daar gaat ons soos 2 paas hasies op n veiling .Ons stop net vir water drink en die ergste spoeg en sweet van die mure af te vee .2 ure later kom die sessies tot n einde en ek se vir Mamma Ag nee wat die ekstra 10 minute is nou nie die prys van die pille werd nie
Ag Johann L
Johann L nee wat" what happens in the bedroom stays in the bedroom " ![]()





Nê…
Nê.
Dassie, Brag jy nou op skuld, of kla jy.