Goeie more.
Die eerste dag van die laaste maand van die jaar. 'n Jaar wat amper veby gevlieg het.
Tee gemaak en die koffie is aan die gang. Die wat koffie en tee gaan drink geniet dit.
Lekker dag vir elkeen. die wat gaan kamp moet dit voluit geniet en veilig ry. So ook die tuisblyers soos ek.
Môre Anton en al die ander. …
Môre Anton en al die ander. Mag julle n lekker dag beleef.
More Anton en Deon, plus al…
More Anton en Deon, plus al die lesers wat nog kom groet op hierdie lekker bewolkte dag, mag julle 'n lekker dag beleef.
Vasbyt Anton en Deon, min dae?
Ons het gister 'n heerlike bui reen gehad, ek het nog nie gaan kyk nie, maar skat so 10mm, vandag en more gaan ons nog kry?
Waar is Dusty, hy is stil?
Julle maters
More almal julle moet n awesome dag he koffie loop soos stroop vreude en vreugte vir almal
Goeie more almal…
Goeie more almal.
Bietjie laat vanoggend. Sit al met my derde beker tee.
Moes vanoggend en ook moreoggend 'n masjien aflaai van sy raam en more in 'n container plaas.
Lekker dag vir elkeen
Goeie middag Stoffel en…
Goeie middag Stoffel en Willem.
Willem gaan kap daar 'n tent pen in namens die van ons wat by die huis of op kantoor sit ![]()
Goeie naand...........
Goeie naand almal !
Tyd vlieg darem - twee weke van die Desember vakansie is al verby !
Aan die positiewe kant, Februarie-maand kom netso vinnig nader !
Môre almal. Mag vandag vir...
Môre almal. Mag vandag vir almal net vol vreugde en geluk wees
Goeie more Deon en die res…
Goeie more Deon en die res.
Stem, mag dit vir elkeen 'n lekker dag wees en ook 'n lekker naweek.
Good day everyone!…
Good day everyone!![]()
May you all have a delicious day!
Stil baie stil
Nie net op kantoor maar op forum stil julle moet n awesome dag he koffie loop soos stroop
Dink net hoe gaan dit gons…
Dink net hoe gaan dit gons hier as almal terug is van verlof af en hulle verlof stories met ons kom deel.....
More vriende
Dit lyk my almal is besig met ander dinge as dit so stil raak.
Die van julle wat nog werk kan gerus vandag vroeg tjaaila. Laat die langnaweek begin, of die vakansie, vir die wat nie volgende week werk nie.
Ek sê gisteraand vir Colin ek gaan vandag die tafel dek vir Oukersaand se ete. Kan julle glo? Die man kyk my aan asof ek mal is. "Twee dae voor die tyd??" Mans verstaan nie, wat gedoen is, is gedoen.
Have a glorious day!
GM
Goeie môre almal !
Ek is al vroeg uit die vere en het my seun gaan help om aan te haak, ligte te toets en wiele met my kompressor te pomp. Hulle is gepak vir hulle jaarlikse vakansie by Kam'bati, 'n populêre vakansie-oord net duskant Swellendam.
Interessante brokkie raad : as jy jou wa se ligte koppel of ontkoppel, sorg dat die sleepvoertuig se enjin en die ligte heeltemal afgeskakel is. Indien nie, is dit moontlik met die in- of uitprop dat 'n kortsluiting veroorsaak word en dan kan of 'n sekering of die gloeilampe blaas. My seun het gister sy ligte getoets en die koppeling gedoen sonder om die Fortuner se ligte af te skakel. Beide rooiligte op die wa het gelyktydig geblaas.
Min of meer dieselfde het met my verlede jaar gebeur toe ek my tru-kamera tussen die Pathfinder en die Exclusive wou koppel sonder om die sleutel af te skakel. Met die gevroetel om die proppies te koppel, het die kragtoevoer se sekering in die Pathfinder geblaas en dit was 'n helse soektog om daardie sekering op te spoor.
Heerlik koel en windstil vanoggend hier in Brackenfell met 'n skrale kans van 'n bietjie reën môre. (Reën is nou dringend nodig - my watertenk is nou net onder halfvol).
Lekker dag aan almal wat hier lees.
Dankie Len
Ek skuldig soms sit ek voertuig ander keer nie glo julle sal reen kry
Freda, vroeg tjaaila is uit…
Freda, vroeg tjaaila is uit vir my. Besig om die masjien te laai en nou is die trok stukkend. Kom nie naby die kraan nie.
Lekker vakansie vir almal





Goeie more Deon en almal…
Goeie more Deon
en almal wat hier lees.
Lekker dag ir julle!
Nog 2 dae dan kan ek ook bietjie asem skep.