Goeie more.
Die eerste dag van die laaste maand van die jaar. 'n Jaar wat amper veby gevlieg het.
Tee gemaak en die koffie is aan die gang. Die wat koffie en tee gaan drink geniet dit.
Lekker dag vir elkeen. die wat gaan kamp moet dit voluit geniet en veilig ry. So ook die tuisblyers soos ek.
Goeie more almal…
Goeie more almal.
Klaar koffie en beskuit geniet.
Saterdag en dis tuin wag. Eers gou my grassak gaan leegmaak by die stortingsterrein en dan begin grassny.
Lekker dag vir elkeen
Môre almal…
Môre almal
Lekker dag vir almal
Ek bly uit die dorp uit vandag. Dink mens gaan daar dood getrap worre.
More julle
Koffie loop soos stroop die wat kamp geniet hom die wat by huis kamp geniet hom vrede vir almal
daar dood getrap worre…
daar dood getrap worre.
ek gaan my vrou instuur, ek bly by huis met seuntjies ![]()
Hoekom doen ons dit elke…
Hoekom doen ons dit elke jaar aan ons self..... Maak hope kos en as on klaar geeet het sê ons het nou heeltemal teveel geeet. Volgende jaar doen ons dit weer.
Middag almal.
Goeie dag vriende en vriendinne, dankie tee was lekker.
Ons kruip ook weg vir die dorp, Woensdag was al mal genoeg!!!
So ja. Biltonge gesny en…
So ja. Biltonge gesny en sal so oor n uur gehang kan worre.
Wat is n Oujaar sonder n lekker stuk biltong?????
Ek het gou 'n laaste rondte…
Ek het gou 'n laaste rondte dorp toe gemaak vir paar laaste dingetjies.... Ons ry na die 26ste so alles moet vandag klaar wees. Gelukkig het dinge nou bedaar en kon ek rustig shop.
Relax nou met lekker koffie, het vanoggend al 4 wiele se remme gebloei ook want die goed het begin squeeck, so ek voel gedaan na die woelige warm dag.
Môre almal. Mag julle…
Môre almal. Mag julle vreugde voorspoed en geluk in oorvloed beleef
More Deon en die res…
More Deon en die res.
Gaan nou koffie maak.
Geniet die oukêrs dag.
More Kampforum
Ek hoop almal is rustig op hierdie Oukersdag. Dit sou gaaf gewees het as ek bietjie later kon slaap vanoggend. Die kinders, wat vanaand kom kuier, dink mens moet nog wakker bly tot 12 uur om mekaar geluk te wens. Wel, hulle sal my dalk in my bed moet kom wakker maak om dit te doen.![]()
Die forum is stil. Dit is seker 'n teken dat almal besig is met geliefdes en ander dinge, wat 'n goeie ding is.
Geniet alles wat julle doen. Mag julle 'n vreedsame en "vreet saam" tyd geniet.
Hallo almal. Lyk na onweer…
Hallo almal. Lyk na onweer hier by ons.
Sterkte aan Kersvader vir die groot werk wat voorlê
Lekker dag vit almal!
Goeie more almal…
Goeie more almal.
Geseende Christusfees vir ieder en elk. Mag die dag vol vreugde wees.
Sit nou rustig in sitkamer en luister na die oggendlied van die voëls met koffie in die hand.
Lekker dag.
Môre Dusty en al die ander. …
Môre Dusty en al die ander.
Vir die wat in Kersfees glo... n Geseende kersfees. Vir die ander mag julle n dag vol vreugde en geluk beleef.






Goeie more kamp vriende! …
Goeie more kamp vriende! Julle moet 'n heerlike dag hé!
Freda ek hoop jou kers tafel is al gedek?