Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Smokey Joe Braai met 'n Weber Geert -9 hours ago
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -19 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -20 hours ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -1 day ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 day ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 day ago

Drakensville in Maart

Bloemfontein
Profile picture for user OOM JEEP
Submitted by OOM JEEP on
Forums

Die 22 ste tot 30ste maart by Drakensville gekamp teen n oumens spesiale tarief.

Was n onvergeetlike ervaring aangesien myself en Elma groot berg liefhebbers is. Het ook gaan draai by  by die bergkampe in die amphiteater. Vrek mooi. Sou se dis vi die stappers. Daars net baie bobbejane.

dv

 

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 25/04/2017 - 15:47

My gunsteling om na te kyk in die natuur is berge.   Pragtige foto's Johan, baie dankie.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 26/04/2017 - 04:58

'n Foto van die kamp naby die ablusie toe ons verlede jaar daar gekamp het. Drakensville

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus