Forums
Die 22 ste tot 30ste maart by Drakensville gekamp teen n oumens spesiale tarief.
Was n onvergeetlike ervaring aangesien myself en Elma groot berg liefhebbers is. Het ook gaan draai by by die bergkampe in die amphiteater. Vrek mooi. Sou se dis vi die stappers. Daars net baie bobbejane.

Drakensville kampplek foto's?
Drakensville kampplek foto's? Het Oom Jeep nie 'n fototjie van die kampplek nie?
Fotos van kampplek
Anton , eks seker daar moet wees. Sal biki blaai en kyk.
Fotos van drakensville kampplekke
Jammer Anton, ek kon slegs twee uitgrawe uit Elma se foon.









(No subject)