Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -6 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -6 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -6 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -6 hours ago

Google policy violations? - of diskriminasie teen

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

google adsense violations

Wel...  ek het die aansoek weer die afgelope week so 5 keer ingedien (selfde soos middel laas jaar) , maar hierdie keer kry ek 'n ander afkeuring.     Laas jaar se aansoeke was onsuksesvol omdat ons 'n Afrikaanse platform is.

Met 'n kliek op die " Content Policies"  kry ek dit hieronder.   Nou wonder ek watse inhoud op kampforum het julle geplaas dat ons nou weer afgekeur word?   of word nou teen ons gediskrimineer?

google adsense violations

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus