6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Weetie Forum Herstel en terugvoering neef Herman -6 minutes ago
Antwoord op jou vraag Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -15 minutes ago
Ek het 'n vragie....  Sal… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -54 minutes ago
Hennie Botha Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 hours ago
Privaat boodskap Forum Herstel en terugvoering Geert -12 hours ago
Plaveisel Olifants River Lodge Geert -14 hours ago

Google policy violations? - of diskriminasie teen

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

google adsense violations

Wel...  ek het die aansoek weer die afgelope week so 5 keer ingedien (selfde soos middel laas jaar) , maar hierdie keer kry ek 'n ander afkeuring.     Laas jaar se aansoeke was onsuksesvol omdat ons 'n Afrikaanse platform is.

Met 'n kliek op die " Content Policies"  kry ek dit hieronder.   Nou wonder ek watse inhoud op kampforum het julle geplaas dat ons nou weer afgekeur word?   of word nou teen ons gediskrimineer?

google adsense violations

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus