Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.
Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

Kannie die lietjie vanni dag kry, pos ek hier
Maakniesaaknie,
Ek dink die een is meer toepaslik hier....
With the upcomming Mabaleliklieg saamtrek, and my habit of not and I stress NOT EVER getting utterly and completely lost on the way wherever I go.. ...................
The song that's doing the rounds in my brain is.......
CARAVANS by barbra Dixon.....
The early light is breaking
The morning sun is waiting in the sky
And I think I’m gonna break away
And follow where the birds of freedom fly
I need you give
I need to live
For the world is slowly turning
And the light of love are burning
In my eyes
Caravans
Oh, my soul is on the run
Overland
I am flying
Caravans
moving out into the sun
Oh, I don’t know where I’m going
But I’m going
Caravans
Oh, my soul is on the run
Overland
I am flying
Caravans
moving out into the sun
Oh, I don’t know where I’m going
But I’m going
Warren
Jy behoort jou een man tentjie wat jy met spekkies en Gryswater deel redelik maklik op die staanplek te kry. As jy mooi werk sal jy 'n Exclusive ook kan opkry, die bus weet ek nie, dalk kan jy die in die leeu kamp parkeer.
Koelte is daar baie op 'n bewolkte dag, in die nag is daar ook vreeslik baie koelte op daai staanplek.
Nee wat daar sal genoeg koelte wees, jy sal nie uitbraai nie!
Jy is so 10 meter van die dames toilet af en so 15 meter van die mans, so plus minus 80 meter Noord van Johann, wat beteken jy is so 100m noord van my af!!!!! Jy beter oppas Petra gaan jou watch as jy in die Stay soft bottel wil piepie.
Nou voor nog iemand my vra, ek lewer hierdie observasie diens nie verniet nie, dis harde werk en baie loop.
meoerse dankie Arie
En om my dankbaarheid te wys
Bring ekkies die saam vir Gryswater / wie-weet-wie en nou ek?
Warren
Sorry, ek het vergeet jy staan op paving, hier is maar net omtrent 6 staanplekke wat nie paving het nie.
Vir jou is dit net 'n plesier om te kyk, jy werk jou half vrek vir ons om al die braai goed saam te ry, so hierdie is die minste wat ek vir jou kan doen,
Vir Johann doen ek dit ook met plesier, shame enige ou wat in die Vrystaat bly, moet mens maar help, ek het aself 8 jaar in Bloemfontein gebly, behalwe vir die Rugby [ek was in beheer van Absa se losie, was dit saeker die slegste tyd in my lewe.
Weerheens dankie Arie
Daai staan op paving is uiters belangrik... Daai tent van my, dis n' Backpacker Kestrel III... Afkomstig van so 1970 - 1980.
gemaak deur Backpacker, die selfde mense wat deesdaae nog "stap rug-sakke en berg-klim uitrusting vervaadig. Dis in SA onwerp, en nogal's baai bekend onder gesoute stappers.
Daai tent is n volle vier-seisoen "backpacking" tent, en word nog deur die wat bergklim uit-gesoek
Vir so tent, sal n man lank voor soek, as jy hom kry... Eintelik is ek nogal bekommerd dat iemand wat "ken" die dem ding RDP.....,
Maar met hierdie uitstappie, daar's genoeg mense en ek weet julle gaan my stip dop-hou...
Sy ingewerkte gronseil (rubberised PVC) op n harde oppervlak is wat my moerse groot pla, so ek sal voorsorg maak om so stuk skadu-net saam te bring, om onder te sit ten minste 3 lae dik.....
Dan het ons so entjie van ons af twee Metro mans [jy weet mos dis daai ouens wat in aanraking met hulle vroulike deel is] en 'n jong dame. Nogals hulself uiters swak gedra.
Sal daai "metro mans" nie beter hulself dra as hulle vir Gryswater en Wie-weet-wie voorgestel word? ...![]()
Vra maar net....
Arie is ons hoeksteen,…
Arie is ons hoeksteen, steunpilaar, verwysingspunt, ankerpunt, middelpunt, in die wind, by mabalingwe ![]()
Ek is g'n mens se meulsteen,…
Ek is g'n mens se meulsteen, wegwysingspunt, buitepunt of losmaakpunt nie, nog minder is ek 'n steunpilaar.
Warren, jy behoort 'n plekkie langs die paving te kry vir jou 9x9m tent, anders moet jy as jy hier kom vra vir 'n staanplek op die gras, geen paving, daar is 'n paar van hulle.
Wil julle net waarsku as…
Wil julle net waarsku as julle gedink het julle gaan wild kyk, dit is skaars!
Met al die reen is die bos so ruig dat die Olifante 3m van die pad kan wees en julle sal niks sien nie.
Ons het nog net 3 Renosters, trop buffels en dan natuurlik baie MacDonald bokkies [Rooibok] gesien.
O ja natuurlik so 10 seekoeie, maar die sien mens altyd, en ook Impala, Koedoes en Njalas.
Paaie sukkel hulle ook maar om reg te hou met al die reen, paar manne al vasgesit en moes ons gaan uitsleep.
As ek kan voorstel moet julle maar direk as julle hier aankom boek vir Saterdag oggend se Leeu voer trip, regtig die moeite werd vir R100 per kop. Daar is heelwat Leeus, wildehonde, en ook Cervats gesien.
Dan natuurlik is 'n besoek aan die Kalahari Oase kroeg in my opinie 'n moet.
Vir die wat nie die plek ken nie, mens mag orals gratis met jou eie voertuig in die kamp rondry, so 27000 hektaar, so mens kan lekker rondry. Alle geriewe is beskikbaar vir almal wat hier bly, hetsy kamp of in tyddeel. Bo op die kop, by die groot tyddeel kompleks is daar ook 'n lekker kroeg, restourant, warm en koue swembad, jaquisi.
Onder die kop is daar die plaaswinkel met 'n groot koue swembad en lekker piekniek en braai plek, put put baan tennis baan en meer.
Orals in die park is daar kleiner tydeel komplekse, met swembadens, as jy warm en moeg gery is mag jy daai swembaddens gebruik.
In die karavaan park is daar 'n winkel met meeste benodigehede en 'n take away menu, bottel store en 'n klein kroegie, probeer gerus die R&R, ook by die Oase beskikbaar. Warm en koue swembad, ook 'n putt putt baan en kinder speelpark.
Ek is vas oortuig tot die mees kritiese mens sal dit hier geniet, die plek is hoog bo aan my lys van gunsteling plekke.
Oh bugger....
There's a blooming farm-shop, a resuraunt, a shop with neccessities and a ruddy take away menue....................
And here's me......
I'm bringing a Landrover, absolutely volgeprop with braai's / cookers / stoves / sundry cooking apparatus and a hundred and plenty gas bottles....
EEK...![]()
Hulle het nou vir my dié…
Hulle het nou vir my dié gestuur, hoop dit help die wat nie weet nie.
Goeie dag Mnr.
Ek het sover
Mooiman op stand 8
Anderson op stand 6
Van Heerden op stand 17
Ferreira op stand 24
Lock op stand 19
Naude op stand 1
Oberholzer op stand 5
Geyser op stand 15
Louw op stand 13
Viljoen op stand 45
Brits op stand 12
Redelinghuys op stand 3
Ferreira op stand
De Bark stand 11
Meyer stand 46
Fouche op stand 4
kind regards
Warren, who is going to do…
Warren, who is going to do all the cooking on all these braai's/cookers/stoves/goetertjies? Do you only supply all the gadgets and "they" will do the rest? Onthou, die manne op die forum kan maar lekker "brag" oor hulle kamp kos. Man, as ek nou daar was sou ek saam met jou 'n hond uit 'n bos gekook het.
Solank julle net nie opeindig met daai take aways nie.![]()
![]()
Dankie Willem, ek sien…
Dankie Willem, ek sien Ignatius het nog nie 'n no nie, en Warren se naam is nie op nie?
Ek weet dit is nie jou probleem nie, maar het dit net raak gesien?
Warren, het jy nou weer aan gevang dat jy belet is, of het hulle jou gepakte Landy se foto gesien???
Shaun, nou wat is fout, kom…
Shaun, nou wat is fout, kom saam.
Ek sien hierrie kamp gaan ek baie mis julle moet groot gaan
Oooooo-nee Freda....
Warren, who is going to do all the cooking on all these braai's/cookers/stoves/goetertjies? Do you only supply all the gadgets and "they" will do the rest? Onthou, die manne op die forum kan maar lekker "brag" oor hulle kamp kos. Man, as ek nou daar was sou ek saam met jou 'n hond uit 'n bos gekook het.
Oooooo-nee Freda....
Daar’s deele van daai uitstelling wat ek nooit sal gebruik.. dis onvangbaar
Spotless white enamel Defy Traveller 2 plate stove and oven with the frying pan... Unused,
To off-set the “stompie” coal stove from yester-year.
Verticle water dampened braai.....
Enamel coated modern version of an ancient charcoal burner...
Rocket stoves
A raffle prize surprise... If I can get someone to bring a “Sputnic” washing machine to do the raffle draw....
Oooops.... moes nixs gese....
Then I’ve got a few things for the kiddies to get into if they want....
So... It’s weg-neem etes vir hierdie skokkiaan ...........
Of ek moet by Gryswater en Wie-weet-wie, wat so een man tent en so een slaapsak deel gaan aanle....
Dam!!!!!!!!!!!!!!!!! Julle…
Dam!!!!!!!!!!!!!!!!! Julle gaan my omsingel!!!!!!!!!!!!!!1
Ek gaan maar daai naweek Mbizi toe trek!
Freda, jy het nou weer nie opgelet in die klas nie! Johann bring 45 lammers wat hy op die spit gaan braai, ons sal beslis nie nog ander kos kan eet nie!?
Kan mos nie die ou in die gesig vat en hom terug stur met oorskiet vleis nie?
Arie... Skuus...Maar.....
Dis 45 DRAGTENDE lammertjies....
Nou weet U hoekom, dit word gese'![]()
Arie is ons hoeksteen,…
Arie is ons hoeksteen, steunpilaar, verwysingspunt, ankerpunt, middelpunt, in die wind, by mabalingwe
Nou sien ek my naam nogals…
Nou sien ek my naam nogals heel bo aan die lys - maar ek het nie die 25% afslag gekry nie???????
Die Oberholsers kom blykbaar nie meer nie, is hulle plek nie gekanseleer nie??
Ek het verstaan Bacon [Spekkies] kom ook maasr ek sien geen Bacon of vark op die lys nie??
MABABAAIELIELIKLIEG
Oooo-a-a
Ek maak n bestelling, hulle se vir my wat ek moet betaal... ek doen EFT, nes soos hulle se....
Met opvolg, se hulle vir my alles is in order maar ek skuld hulle so 200 Silly Cyril’s......... (nuwe geld eenhede na die demise van die Zupta’s)
Nou, met weer opvolg (dankie Wilsure) vind ek uit ek’s nie eers oppi dem lys.....
Nou lieg hulle baai lelik





MATTERS OF GREAT IMPORTANCE
Se-e-e-e mos die wyshyd van Saalomon en 60 yaar agter die blad....
Maar dit werk nie altyd.... Donner het ek dit verkeerd gekry by die ander kamp-plek to ons saam Bloekompoort toe was....
Hulle hou mos van sakkie-sakkie kompetities en lang-arm-sweef-sweef competities....
Sonder om te weet daarvan, Nou stig ek kamp digby die blooming saal.....
Die blooming "GERAAS-FABRIEK" het so ge-gitaar en bek-fluitjie en pomp-kassi tot hoe-laat....
Neeeee-a-a.. Nie weer nie.....
Met Gryswater wat saam wie-weet-wie so tentjie en n enkle slaapsak deel..... (Shoe! dit klink maar skandelik ne')
Johann met sy Karaokie drie-hoek-moerse-geraas-speekir stel......
Gryswater en wie-weet-wie se dronkverdriet off-key saam sing....
nee-wat..... Ek dink my onvraagbaare reputasie en my gesonde verstand is van uiters belang.....
BUT NOW ONTO MATTERS OF GREAT IMPORTANCE
Ek't al my goeters wat ek gaan saambring ingepak virri braai en kook uitstelling
so lyk dit.....
Kyknet hoe hard werk ekkies vir julle.... En nou moet ek alles blooming-well oorpak in y treiler-tjie want daar isnie spasie vir Scruffy....