Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -1 hour ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -1 hour ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -1 hour ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -1 hour ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -1 hour ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -1 hour ago

Mabalingwe 1 Jaar Saamtrek

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek begin hierdie nuwe draad aangesien ons die Saamtrek vasgemaak het.

Volg die "Oorspronklike Eerste Saamtrek draad hier"

1

Vaalpark

Johann L

Fri, 02/03/2018 - 20:37

Baie lekker hier, die skape is in 'n kraal wat Arie speiaal gereel het, ai die man en sy vrou is twee dierbare mense.

Ek vermoed Warren gaan dat Scruffy vir ons vanaand die skape oppas, ons is immers in 'n wild reservaat, hier is leeus.

Mense wat al kom groet het, dit is regtig lekker om gesigte by name te sit, more gaan groot wees.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 03/03/2018 - 08:06

Jislaaik Auntie Freda, ons twee is nou nie daar nie, en net soos tannie wil ek ook graag nog fotos sien. Met wat se onheilighede is die mense besig dat hulle ons niks wys nie! Vra maar net?

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 03/03/2018 - 09:27

Ag wat, tannie Freda, kom ons gee hul maar n gap. Om 60 skape te slag en oomse Grys en Bacon in toom te hou kan geen maklkke job wees nie glo ek. Dan ook, daar is dalk 

meestal mans betrokke by die aktiwiteite en soos tannie weet kan ons net een ding op n slag doen. Shame, ek dink tannie Petra werk haar poegaai onder daai GM vandag! ???

0
Klerksdorp

Frans Pretorius

Sat, 03/03/2018 - 10:34

Eke dink hulle sit so baie bollies en praat,  die bestuur sal moet reëlvir 'n stootskraper om al die bollies weg te stoot!!

.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 03/03/2018 - 10:40

Oom  Frans, oom sien daai ding, wonder wat se hoog waarhede hul hier gaan kom spreek na daai bosberaad en wat tannie poppie daarvan sal se!

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 03/03/2018 - 10:55

Die eerste Foto, oom Arie en oom Noddy, wies die ander oom? Kyk hoe verduidelik oom Arie. In die agtergrond dink ek, ek sien n tannie braai ?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus