Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rusteloos... Kruger 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Gesels, gesels ons Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
Stem Oktober 2026 saam gesels Johann L -3 hours ago
Wat 'n 'show'! Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Maar net 'n kans gevat Wessel Kruger 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
.....en nog! Kruger 2026 Geert -4 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Waar my wa staan

Arie

Thu, 05/04/2018 - 11:23

Toevalig dat hier nou so lekker draad oor Calvinia is, ek lees vanmore in die Beeld van 'n vragmoter wat gisteraan in calvinia omgeslaan het.

Blykbaar 'n vrag van "daai" blou pille op gehad [Viagra] hulle reken die hele Calvinia was op horings gewees? 

0
Port Elizabeth

Frieps

Thu, 05/04/2018 - 11:43

Arie, gelukkig  sal nie een van hulle dan ook gedurende die volgende paar weke uit hul beddens val nie!

Hulle is seker almal by die rugbystadion se pale, besig om te pole vault. laughblush

0

Nou lag ek moerse lekker. Weer.............. laughlaugh

Mooi man...

0

On a serious note, I am in possession of the curfew bell from Brandfort... I kid you not...

When this bell rang, winnie ran.. hehehe... Jokes aside it's the truth...

I've just mailed the winnie foundation to tell them I have it, will send them photo's if they are interested in purchasing it from me...

Let's see where that goes....what? 15 large a good price?

The bell is on the top left of the picture

0

I dont drink... Never have... Not even so much as a beer shandy, let alone the hard stuff...

Bored out of my mind listening to all the rubbish from the drunk / not so drunk / inconsolably depressed <dronkverdriet>

So theres me... Brand new at the resort, at the bar, trying to socalise <not my strongest point> and I notice a blooming bell

Innocently I ring the damn thing......

Next part fraction of a fraction of a second everyones cheering me / talking to me / slapping me on the back..........................Like I............

Well like I bought everybody at the bar a free round........

Bloody hell........

0
Elarduspark

GerhardM

Tue, 10/04/2018 - 12:18

Die passasiers op 'n SAL vlug van Bloemfontein na George sit al reg om te vertrek as die kapein en tweede kaptein aan boord kom. Albei het donkerbrille aan, die een stap met 'n gidshond en die ander gebruik 'n wit stok om sy pad te vind. Sommige van die passasiers giggel senuagtig, want dis sekerlik 'n grap.
Die motore word aangesit, die vliegtuig kom in beweging, begin spoed optel op die aanloopbaan, maar styg nie op nie. Intussen kom die einde van die aanloopbaan al hoe nader en nader, en die passasiers begin ongerus rond te kyk. Die vliegtuig beweeg vinniger en vinniger, amper aan die einde van die aanloopbaan, en 'n handvol passasiers begin gil en skree en huil, tot die vliegtuig se neus lig en 'n paar meter voor die einde van die aanloopbaan begin opstyg.
'n Paar passasiers sug van verligting,'n paar ander lyk skaam oor hoe hulle op die skrikwekkende grappie gereageer het, en wanneer die eerstedrankies bedien word vergeet almal van die insident.
In die vlugkajuit voel-voel die kaptein sy pad na die knoppie gemerk "Automatic Pilot", druk dit, en sit terug in sy stoel. "Weet jy," sê hy aan die tweede kaptein. "Eendag gaan die bliksems te laat begin gil, en dan bars ons!"

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus