Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -56 seconds ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -3 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -13 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -15 hours ago

ATKV Drakensville

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Ek en Berdien al gedryg om by Drakensville n draai te gaan maak en het so gedoen 22/23 April het vanaf Natalia soentoe gegaan en hier is my beskeie terug voer. Personeel vriendelik security  op staandaard swembad buite puik warm swembad onder dak puik puik. Resturant goed en nou die kamp gedeelde . Kamp staanplekke van hulle baie be knop party lekke groot met mooi berge uitsig, badkampers mooi en skoon. Hoe lank sal ek hier kamp so n week maks ek en Berdien wel in 2 people woonstel gebly vir twee mense wat heel skaflik is hier so paar fotos. Ek raid Drakensville so 6/10

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 16:19

As sy of jy nie wil kamp hier is n paar fotos van waar ek en Berdien innie 2 person flat oor geslaap het wat regtig puik was 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 16:21

Vanaf ons agter stoep die uitsig met n koue een berge bly mooi 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/04/2018 - 16:29

En dit was toe die gemiddeld van trip vanaf Secunda na Natalia en toe na Drakensville 

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Sat, 28/04/2018 - 17:20

Shaun, het jy 'n syfer beskikbaar waar jy van tenk volmak tot tenk volmaak kan uitwerk. Ek probeer die verskillende voertuie se verskille bepaal van voertuig rekenaar en werklike verbruik. My se kar is  rekenaar soms tot 15% suiniger  as wat die werklike pomp tot pomp syfers is. 

Het nou verlede week van Klerksdorp na Pretoria en terug voertuigrekenaar verbruik gekry van 5.7 l/100km, maar werklike verbruik was 6.1, wat nogsl verskil is. 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sun, 29/04/2018 - 06:46

Shaun, ek het so 2 jaar gelede daar gekamp. Die staanplekke is darem nie te klein nie. Vir my was dit lekker gewees. Ek moet darem sê die ablusie is een van die beste ontwerpe war ek nog gesien het.

Dit was die jaar toe ons daar n haelstorm beleef het wat heelwat skade aan my voertuig gedoen het. Interessant, ek het 2 kwotasies destyds gekry vir die haelskade. Een was R34 000.00 en die ander een was R2 700.00. Die laaste een het dit by my kantoor kom regmaak en net n halwe dag gewerk. Het nog met my voertuig huistoe gery

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 01/05/2018 - 06:05

Al wat nie lekke vir my by Drakensville is nie is dit sou jy lank staan mooi seker moet maak jy is goed gestok die winkel daar is ok vir n nood maar jy sal Harysmith toe moet ry om aan te vul dit is wel baie mooi daar maar ek verstaan dit raak baie koud ook daar

0
Middelburg

Noel

Sat, 04/05/2019 - 08:09

Shaun, ek verkies vir Drakensville meer as vir Natalia en hul binnehuis warmwater swembad en die uitsig na berge is groot wenner. Glo dit kan lekker koud word in wintermaande veral as die berge sneeu kry. Ons hoevelders kan mos die koue vat cheeky

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus