Ek en Berdien al gedryg om by Drakensville n draai te gaan maak en het so gedoen 22/23 April het vanaf Natalia soentoe gegaan en hier is my beskeie terug voer. Personeel vriendelik security op staandaard swembad buite puik warm swembad onder dak puik puik. Resturant goed en nou die kamp gedeelde . Kamp staanplekke van hulle baie be knop party lekke groot met mooi berge uitsig, badkampers mooi en skoon. Hoe lank sal ek hier kamp so n week maks ek en Berdien wel in 2 people woonstel gebly vir twee mense wat heel skaflik is hier so paar fotos. Ek raid Drakensville so 6/10
As sy of jy
As sy of jy nie wil kamp hier is n paar fotos van waar ek en Berdien innie 2 person flat oor geslaap het wat regtig puik was
Ag lekker, 'n vakansie binne…
Ag lekker, 'n vakansie binne 'n vakansie? Dankie vir die deel ![]()
Het jy
Shaun, het jy 'n syfer beskikbaar waar jy van tenk volmak tot tenk volmaak kan uitwerk. Ek probeer die verskillende voertuie se verskille bepaal van voertuig rekenaar en werklike verbruik. My se kar is rekenaar soms tot 15% suiniger as wat die werklike pomp tot pomp syfers is.
Het nou verlede week van Klerksdorp na Pretoria en terug voertuigrekenaar verbruik gekry van 5.7 l/100km, maar werklike verbruik was 6.1, wat nogsl verskil is.
Mooi foto's, dankie Shaun. …
Mooi foto's, dankie Shaun. Ek glo julle het al daardie fasiliteite lekker geniet daar.
Shaun, ek het so 2 jaar…
Shaun, ek het so 2 jaar gelede daar gekamp. Die staanplekke is darem nie te klein nie. Vir my was dit lekker gewees. Ek moet darem sê die ablusie is een van die beste ontwerpe war ek nog gesien het.
Dit was die jaar toe ons daar n haelstorm beleef het wat heelwat skade aan my voertuig gedoen het. Interessant, ek het 2 kwotasies destyds gekry vir die haelskade. Een was R34 000.00 en die ander een was R2 700.00. Die laaste een het dit by my kantoor kom regmaak en net n halwe dag gewerk. Het nog met my voertuig huistoe gery
Dankie vir die mooi fotos…
Dankie vir die mooi fotos Shaun, Drakensville is 'n lekker oord?
Al setback
Al wat nie lekke vir my by Drakensville is nie is dit sou jy lank staan mooi seker moet maak jy is goed gestok die winkel daar is ok vir n nood maar jy sal Harysmith toe moet ry om aan te vul dit is wel baie mooi daar maar ek verstaan dit raak baie koud ook daar
Geniet dit oom Sleep en…
Geniet dit oom Sleep en dankie vir die mooi fotos.
Shaun ek dink Bergville is…
Shaun ek dink Bergville is vaie nader so ook Winterton en mens sal beslis als wat nodig is daar kan kry.
Winter kamp Drakensville
Wie het al by ATKV Drakensville in winter gestaan ek hoor dit raak lekke koud daar
Shaun, ek verkies vir…
Shaun, ek verkies vir Drakensville meer as vir Natalia en hul binnehuis warmwater swembad en die uitsig na berge is groot wenner. Glo dit kan lekker koud word in wintermaande veral as die berge sneeu kry. Ons hoevelders kan mos die koue vat ![]()





Paar fotos
So paar fotos van Drakensville