![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Hehe, nee met google oor die…
Hehe, nee met google oor die kop gedonder. ???
Dassie, Het dit iets met…
Dassie, Het dit iets met sand in jou tone en reptiele te doen hê
Liewe Heksie
Iets se vir my dat jy "inside information" gekry het
maar ja jy is korrek en ou Gesie het Auntie Google warm gebel
Ken julle dalk die song
Wie ken die leidjie ? of het hom al gehoor
Heeeyyy, my sussie is hier…
Heeeyyy, my sussie is hier. Naand ou sus. Levinia, is daai pa van ons nog steeds so hardkoppig.
Lyk lekker snoesig, waar…
Lyk lekker snoesig, waar oomblike gemaak word saam die kids om vir altyd te onthou ?
Ek luister Gesie
Oor fone op full blast wat dink julle van die kiedjie lekker local ne
Dankie dassie vir die mooi…
Dankie dassie vir die mooi nommertjie ![]()






Folk rock released 2014,…
Folk rock released 2014, mmmmmhhhh..