Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Bly julle het goed gery... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Selfde een Neef Herman Aartappelsop (Vichyssoise) Rona du Plessis -1 hour ago
Von maak net so sop, maar sy… Aartappelsop (Vichyssoise) neef Herman -2 hours ago
Well done Chris en Ralie… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -3 hours ago
hier kom brommer bollie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Veilig by die huis Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Nuwe Nissan Nivara

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on

So kry ek toe vanoggend n toets bestuur met nuwe 2.3 Nissan Nivara . Die bakkie was n automaties nog nooit auto bestuur nie maar vreemd vir my gewees Hier is n opsomming soos ek bakkie ervaar het.  Hantering 7/10   Krag 8/10  Spasie voor 8/10 Agter been spasie 7/10 Padgeraas 9/10 Voorkoms 7/10 Algeheel raid ek die bakkie 7/10 verseker waarde vir geld maar die goed is so duur

Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Sat, 12/05/2018 - 08:05

Het oom gesien wat maak oom Voorrie, Hy is nou so bang vir nog n toevoeging, hy klim sommer op sy fiets en vlug in die drie berge in om daai ding te doen. Arme aunty Lolla. 

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 15/05/2018 - 14:30

Ha ha ha skerp  dalk is dit die nuwe Bullerolla of Bulero in elk geval ek reken jy kry so 2 cow patties per kilometer 

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 17/05/2018 - 13:37

Nou hoekom is Warren nou so stil, en onthou nou skielik Dassie is mos ook LR man.

moet darem erken Land rover is die een motor vervaardiger wat tot huidig nog die grootste bydrae gemaak het aan die "Back yard mechanic" bedryf.

Kyk elke ou wat 'n Landy koop moet noodgedwonge gou leer hoe om 'n voertuig aan die loop te probeer hou?

0

Arie en Anton ek watch julle ne ........   is waar Anton Landy manne is al vanaf 1948 die beste drywers en mechanics  om n Landy te ry moet jy altwee wees en ja ek het 3 van hulle so ek laaik sukkel baie he he he 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 07/06/2018 - 05:18

Wys jou Nissan / Datsun eerste uit gekom met diff lock proef gewys deur Anton se foto cheeky Die gewone 2x4 nissan Navara loop soos n droom wag vir volgende jaar se nuwe KB dan maak ek en Berdien ons besluit 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus