Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Betaal vir entertainment Dinokeng Camp and Leisure… Geert -57 minutes ago
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -1 hour ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -1 hour ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -3 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -3 hours ago

Is nie my wiskunde nie

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums
4x4

 

Johann L baie oulik maar ek stem nie saam met daai 4x4=Toyota nie .Dit moet lees 4x4x far =Land Rover laugh

0
Pretoria Tuine

DK

Sat, 20/05/2017 - 20:20

Daai mannetjie moet oor die skoot getrek word, duidelik leer sy ouers wiskunde vir hom byvêre verkeerd.

Al gehoor van ń Nissan X-Trail wat ń Toyota Prado moes "Jump Start" by Eastco Parys????laugh

0
Vaalpark

Johann L

Sun, 21/05/2017 - 08:19

Gelukkig of ongelukkig ry ek nie Toyota nie, maar moet eerlik wees so ou dubbel kajuit Hilux sou gaaf gewees het.

Ek het nie regtig voorkeure by bakkies nie, behalwe Isuzu, want ek weet daai lorries is "kannie dood".

0
Port Elizabeth

Frieps

Sun, 21/05/2017 - 08:46

Ek verruil my Toyota Yaris vir geen ander motor nie.  winkyeslaugh

0

Daai laaitie gaan nog groot hoogtes in sy lewe bereik en jy kan sommer sien sy kop is reg opgeskroef.

Doen so voort boeta!!laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus