Ek is nog nuut hier, miskien doen ek nie iets reg nie. Ek sien sê nou maar onder "onlangse insette" dat oom Jeep reply het op n draad. Nou gaan ek na die draad en verwag dat dit heel onder sal wees aangesien dit die nuutste terugvoering is. Freda het my nou gehelp en gesê dat hy op n "reply" van Frans geantwoord het. Sê nou maar die forum raak nou baie besig in die toekoms en ek is nie gereeld op die forum nie. Die kans dat die nota onder "onlangse insette" reeds ondertoe geskuif het en nie meer sigbaar is nie is dan groot. Ek gaan dan nie weet oom Jeep het n plasing gedoen nie, want ek gaan na die laaste bladsy gaan en verder lees waar ek die vorige keer ophou lees het. As sy terugvoering hoër op is, gaan ek dit nooit lees nie. Is dit sò of is daar n funksie wat ek nie raaksien nie?
Reply op drade
Ek stem eintlik saam met Dylan dat mens 'n direkte antwoord op 'n inset so kan mis. Want as jy dit kliek onder onlangse insette word jy na die einde van die draad geneem, nie na daardie reply. Jy moet terug scroll om dit te sien, maar besef dit nie altyd nie. 'n Direkte reply op 'n sekere inset sal seker beter werk as dit onder verskyn en dat die inset waarop jy antwoord ook daar as 'n quote wys?
As daar heelwat onlangse insette is, skuif 'n inset redelik gou af en kan nie meer gesien word nie. Ek dink dit is beter om op Aktiewe Forum Onderwerpe te kliek, dan mis jy niks.
Ek kliek altyd eers op drade op Nuwe Forum Onderwerpe wat ek nog nie gelees het nie. Dan op Aktiewe Forum Onderwerpe. Dan sien jy in elk geval al die Onlangse Insette.
Reply op drade. Ek stem…
Reply op drade. Ek stem saam met julle dat hier 'n ongerieflike tekortkoming is. Dit sou nice wees as die "NEW" wat 'n nuwe inset aandui miskien rooi kon wees om makliker te kan identifiseer.
Ek het byvoorbeeld nou vir Dylan se inset op Paasnaweek (grondpad) moes soek want die "new" was nie baie duidelik sigbaar nie. Ek sal ten minste kyk hoe om hierdie "NEW" te laat uitstaan en ook ander alternatiewe oplossings ondersoek.
Ek het nou die threading…
Ek het nou die threading afgesit. Dit beteken, dat wanneer jy direk op iemand se inset "comment" jou inset heel onder gaan verskyn, en nie direk on die inset waarop jy reageer het nie.
Met ander woorde, die forum funksioneer nou meer soos 'n standaard forum en nie soos ' BLOG nie. As jy nou dus wil verwys na die inset waarop jy reageer, dan moet jy dit copy en die "quote" blokkie leer gebruik om die inset te kwoteer.
Julle almal gaan my moet laat weet wat die beste manier gaan wees om die forum op te stel en watter van die 2 metodes julle verkies?
Dit sou nice wees as die …
Dit sou nice wees as die "NEW" wat 'n nuwe inset aandui miskien rooi kon wees om makliker te kan identifiseer.
Die "NEW" sal nou nogsteeds wys. Die quote hierbo wys nie wie die inset gelewer het nie. Ek sal weer quote en meer copy. DIe platform Drupal 8 wat ek gebruik is BAIE nuut en modules word gebruik om funksionalitiet in te werk. Baie van die modules is in proses en sal daar byvoorbeeld ook 'n beter "comment quote" module binnekort in werking wees.
Al hierdie modules is beskikbaar in Drupal 7, maar ons werk op 'n nuwer platform hier.
Hoe copy jy iets? Waar is…
Hoe copy jy iets? Waar is die "quote" blokkie?
Ek het nou probeer maar dink nie dit gaan reg wees nie.
Hoe copy jy iets? Waar is…
Hoe copy jy iets? Waar is die "quote" blokkie?
Freda, jy highlight dit met die muis, of in geval van Tablet hou jou vinger en beweeg dan die sliders tot die teks wat jy wil cope highlighted is. met PC reg click dan op die teks en selekteer copy. Met Tablet verskyn daar 'n opsie bokant wat jou laat copy. Dan selekteer jy die area waar jy wil paste, kliek daar totdat die merker daar verskyn. Regs kliek op dit en selekteer paste! Met tablet hou vinger op plek, selekteer paste.
In die editor sal daar dan weer 'n blokkie oopmaak waarin jy die teks moet paste, doen dit, paste teks in blokkie en save.
Hierdie editor asgevolg van sekuriteit laat jou nie toe om enigeiets direk te paste nie, dit van meer tyd, maar die platform bly veilig.
Quote blokkie is links van…
Quote blokkie is links van die smileys.
Toets
Freda, jy highlight dit met die muis, of in geval van Tablet hou jou vinger en beweeg dan die sliders tot die teks wat jy wil cope highlighted is. met PC reg click dan op die teks en selekteer copy. Met Tablet verskyn daar 'n opsie bokant wat jou laat copy. Dan selekteer jy die area waar jy wil paste, kliek daar totdat die merker daar verskyn. Regs kliek op dit en selekteer paste! Met tablet hou vinger op plek, selekteer paste.
In die editor sal daar dan weer 'n blokkie oopmaak waarin jy die teks moet paste, doen dit, paste teks in blokkie en save.
Hierdie editor asgevolg van sekuriteit laat jou nie toe om enigeiets direk te paste nie, dit van meer tyd, maar die platform bly veilig.
Ek het nou probeer, wil sien of dit reg uitkom.
- Reply
Tip. Jy moet speel met daai…
Tip. Jy moet speel met daai knoppie heeeeel regs. Dit dui paragrawe aan. Selekteer dit en druk dan enter n paar keer om nog paragrawe te skep. Jy kan dan quotes in een paragraaf plaas en geskrewe in n ander.

My tablet se copy en paste werk, dink ek.
Johann L, kliek op die quote…
Johann L, kliek op die quote knoppies om vir jou 'n quote blokkie oop te maak:

Dylan jy sal nou 'n opsie hé…
Dylan jy sal nou 'n opsie hé om epos notifikasies te kry op drade, dit behoort dit makliker te maak om op hoogte van nuwe insette te bly. Jy kan dit ook afskakel onder jou profiel.
Em moet seker nie my bek rek…
Ek moet seker nie my bek rek na twee dae op hierdie forum nie, maar hierdie "reply" storie wat op 'n ander plek opspring, irriteer die wit waks uit my uit.
Dit befonkfaai die draad van die storie, dink ek.
Ek moet seker nie my bek rek…
Ek moet seker nie my bek rek na twee dae op hierdie forum nie, maar hierdie "reply" storie wat op 'n ander plek opspring, irriteer die wit waks uit my uit.
Blikslaer, daar leer ek ook weer iets!
Oom Chris my waks is meer…
Oom Chris my waks is meer geel, maar dink dit is van al die rook. ?
Ek probeer al in die ronde,…
Ek probeer al in die ronde, maar kry dit nie reg nie
Die tablet se ek moet ctrl1v druk om te paste, maar hier is nie n ctrl op skerm nie ????
Oom Neef, Dit hang van…
Oom Neef, Dit hang van tablet tot tablet af. My tablet is n android, Galaxy 10.1 Note. Sy default internet browser is Safari. Die radiostasie wil glad nie saam hom werk nie. Onder apps het ek nog n internet browser wat se naam Chrome is en die radio stasie werk lekker saam hom.
Ok,LOl, miskien nou…
Ok,LOl, miskien nou verkeerde raad gegee hierbo. Oom Neef, op my tablet om te paste, druk ek my vinger op die skerm en hou hom daar, dan kom die paste opsie uit

As Hy op iemand se inset…
As Hy op iemand se inset geantwoord het, dan sal jy na daardie bladsy geneem word. Daar sal ook "new" langs die inset, bo sy naam staan.
Hierdie dingetjies sal ook wel stelsematig verbeter word soos die forum groei. Dankie dat jy dit uitwys.