Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -4 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -4 hours ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -5 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Port Elizabeth

Frieps

Sat, 21/07/2018 - 19:29

Dankie Noddy vir my liedjies wat jy vanaand gespeel het en die uitspeel een waarvoor ek wag.  Wat ek van hou, is dat ons na Noddy kan luister en terselfdertyd op die forum kuier.

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 28/07/2018 - 19:57

Lekker Noddy! smileyyes    Dankie dat jy vir ons die uitsending vooraf opgeneem het sodat ons lekker rustig kan luister, terwyl jy swoeg agter die potte! laugh

Ek hoop alles loop goed af daardie kant?   Jy moet vir ons kom foto's plaas en vertel asb smiley

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus