Weens tegniese probleme met my rekenaar sal ek nie vanaand om 18:00 op die lug wees nie. Ek moet eers die uitgesorteer kry. en na wat ek verneem sal die rekenaar eers more reg wees. Ek sal maar soos almal vanaand braai saam met vriende en volgende saterdag weer op my pos wees.
Kampvuurgroete
Noddy
Ok, ek hoor daar gaan van 5…
Ok, ek hoor daar gaan van 5 tot 8 so bietjie musiek deur Polla wees en dan na 8 saai Polla uit daar êrens vannuit die Mosambiek eilande ![]()
Gaan oom Polla boodskappe…
Gaan oom Polla boodskappe vat, wil vir oom Voorrie se, sy ponytail lyk kwaai?
Hmmm, dalk is Polla n tannie…
Hmmm, dalk is Polla n tannie met n suiker stem, hmmm
Ek gaan oom Voorrie, my…
Ek gaan oom Voorrie, my pragtige Juana wyfie verdien dit,hoe sy al my nonsens vat vandag weet die Oubaas alleen.
Lekker Polla, drop die bal …
Lekker Polla, drop die bal .....ooomph ooomph oomph drop die BASS![]()
Hoe laat begin nou weer oom…
Hoe laat begin nou weer oom Voorrie, sss uur ?
Nee ek weet nie waar Polla…
Nee ek weet nie waar Polla is nie. Het vir hom 'n whatsapp gestuur maar hy is doodstil. Gaan kyk of ek hom hier kan op kry.
Polla sê julle kan maar…
Polla sê julle kan maar boodskappe en versoeke stuur!
0798413833 laat loop
Hy is die naweek in…
Hy is die naweek in Mosambiek en saai nou uit vannaf Macaneta eiland. Almal, Stuur hom 'n whatssapp en se hy moet hier kom registreer gesels ![]()
0798413833
Dankie vir die uitskree oom…
Dankie vir die uitskree oom Voorrie.😀
Dankie Gesie vir jou…
Dankie Gesie vir jou boodskap oor die lug. Polla gooi lekker tunes ![]()
Hy doen lekker modern! …
Hy doen lekker modern!
Plesier ou dier 😂
Wie is nog ingeskakel? …
Wie is nog ingeskakel? Lekker show, wens ek was daar ![]()
Oom Voorrie, nou afgesit,…
Oom Voorrie, nou afgesit, lekker show maar poot uit, oe val toe, rowwe week. Tussen die lakens, slaap roep my erg.





Gaan daar darem ietsie…
Gaan daar darem ietsie anders wees om na te luister ?