Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -35 seconds ago
Nuwe restaurante in Kruger Kruger 2026 Geert -38 minutes ago
Geert se blou duimpies is… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
Johann L Dinokeng Camp and Leisure… Geert -2 hours ago
Wessel, Dinokeng Camp and Leisure… Johann L -2 hours ago
Dinokeng kampe.... Dinokeng Camp and Leisure… Wessel Strydom -3 hours ago

Radio Wereld Wyd om die Kampvuur

Villiersdorp
Submitted by Radio World Wide on

Weens tegniese probleme met my rekenaar sal ek nie vanaand om 18:00  op die lug wees nie. Ek moet eers die uitgesorteer kry. en na wat ek verneem sal die rekenaar eers more reg wees. Ek sal maar soos almal vanaand braai saam met vriende en volgende saterdag weer op my pos wees.

Kampvuurgroete

Noddy

Centurion

Voortrekker

Sat, 04/08/2018 - 18:06

Hy is die naweek in Mosambiek en saai nou uit vannaf Macaneta eiland.   Almal, Stuur hom 'n whatssapp en se hy moet hier kom registreer gesels wink

0798413833

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus