Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -32 minutes ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -2 hours ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -13 hours ago

Kombuis beplanning.

Oudtshoorn
Submitted by neef Herman on
Forums

Sit hier met n probleem, dink al om dieselfde idee, en dit wil eenvoudig nie uitvoering regverdig nie. Die Landrover se kombuis.

Soos met die boswaens, het die Canopy n deur wat ondertoe oopmaak. Daar is nou n werksoppv aan die deur vasgemaak wat mooi op regte hoogte oopvou.

Nou moet die stoor of pakplek, area beplan word. Weereens lyk die net soos in boswaens waar jy deur oopmaak, met n agterkant so 300mm verder, waar al die potjies en bakkies netjies op n plek kan staan, waar dit nie sal afspring nie.

Ek het gegoogle, en kry net een sinvolle idee van n boswakombuis, maar sal graag n paar idees wil beloer en uit al die planne iets beplan. 

As daar vriende is met n 4x4 kampwa, of iets wat tot inspirasie kan ly, sal ek n foto of 2 waardeer.

Groetnis.Kombuis

Die deur, of luik, wat daar te siene is, word die kombuis.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus