Middag mede kampers
Dalk sal die inskrywing help om Len sy draad terug te besorg.
Hier sal ons reikhalsend uitsien na die Voortrekker terugvoer van sy kamp by Galago
Groete
Wessel

| Attachment | Size |
|---|---|
| Galago Weg Ry & Sleep Advertensie | 908.42 KB |
Moes teen water toring…
Moes teen water toring uitklim om hierdie foto van Galago kampeerplek te neem. Lekker innie bos.

Ja, en so kom alle goeie…
Ja, en so kom alle goeie dinge op 'n einde, julle moet veilig terug ry.
Dankie vir die mooi fotos![]()
Hoe gaan die gesegde: Ek…
Hoe gaan die gesegde:
Ek het saam my pa gaan kamp en saam ma huis toe gekom 😅😅😅😅😅,
Nommer 3, watch die space oor 9 maande.
So gepraat. n Goeie seuns…
So gepraat.
n Goeie seuns naam sal wees: Galagota
En meisie naam: Galagosonicka.
Gelukkig weet die skoonma hiervan en alles eintlik haar skuld.
Nou vra ek jou "Jacuzzi" by n kampplek, dit is mos NONSENS soek. ☺☺
Gesie, Lolla sê jy moet asb…
Gesie, Lolla sê jy moet asb nou ophou ![]()
Hehehehe, briek is getrap,…
Hehehehe, briek is getrap, baksteen voor en agter wa se wielle gesit. Mond gesluit en sleutel ver weg gegooi. 😈😈😁😁😁😁
Voorie, is jy nie al bietjie…
Voorie, is jy nie al bietjie bejaard om torings te wil klim nie???
Netnou sit jy jou rug uit, en dan help dit niks ouma het die kabouters vir die nag gehad nie!!
Julle is seker al [of amper] by die huis, vertrou julle het veilig gereis.
Sien uit na jou artikel, hoop jy het met die man gepraat oor langstaan maand tariewe?
Nee wat Arie. Die dag as ek…
Nee wat Arie. Die dag as ek 'n karavaan koop dan moet jy weet ek is bejaard ![]()
Ons is veilig terug in Centurion dankie. Ja, ek het met Phillip gesels en hy sê ons / julle moet maar praat ![]()
Bly julle is veilig Anton, …
Bly julle is veilig Anton, lekker uit gerus en vol spoed vir die week.
Is bly dat julle veilig…
Is bly dat julle veilig gereis het en veilig tuis is.
Rustige aand
Galago etc
More Voortrekker
Dit lyk rerig indrukwekkend daar, maar ek wil graag hoor oor die volgende;
1] is daar 'n wildkamp
2] mag mens stap en/of met eie voertuig gaan wild kyk
3 of is die "doendinge" op kinders /jongmense ingestel---soos swem; putt-putt, ensovoorts.
Dalk dek jy dit in jou opvolgbladsye, dankie by voorbaat.
Wessel






Dn daar kom hy weer in almag…
Dn daar kom hy weer in almag en glorie!