Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef Herman, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 minutes ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -50 minutes ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
Sterkte Verskoning Geert -1 hour ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -2 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -2 hours ago

Drie Berge Karavaanpark Des 2017 - deur Voortrekker

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums
3 Berge 2017
Waar my wa staan

Arie

Mon, 08/10/2018 - 09:11

Vir my ook 'n groot jamerte ons het altyd Desember daar gaan staan, lekker naby Petoors dorp en Krugerdsdorp, waar my kinders bly.

Ongelukig is dit vir my net te veel werk om my kamp net vir 'n maand op te sit, so ons het maar altyd Nov, Des en Januarie daar uitgespan.

dit is dan ook die groot rede hoekom ek hier by Shammah nog drie maande by geneem het, tot einde Jan, sal dan drie maande hier wees.

Het darem Saterdag plek gekry by die Olifant vir Feb, Maart en April volgende jaar, sommer ook dan so 100+ km nader aan Moreson waar ons die winter gaan oorstaan. Ook maar net weer dat ons vandaar so bietjie in Botswana en Zim gaan gaan kuier.

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 12/10/2018 - 13:52

Ek het nou net met Bessie gesels en sy bevestig bogenoemde en ook dat die huidige bestuur afgedank is en die einaars nou die bestuurwerk gaan doen.

Die nuwe swembaddens is blykbaar amper klaar en dit behoort teen Desember reg te wees.  Ons dink daaraan om dalk weer van kersfees tot nuwejaar daar te gaan kamp.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus