Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019. Dankie Ski vir die reëlings
Sionbergh Webwerf Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.
Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Hoe om te bespreek? Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.
Stuur asseblief jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig. Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie, en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.
Kliek hier vir Bankbesonderhede: Kampforum inbetalings

| Naam | Nagte | Persone | Bespreek | |
|---|---|---|---|---|
1 |
JoJuRa (Judy) |
2 |
2 |
X |
2 |
Johan (VanHeerden) |
2 |
2 |
X |
3 |
It'lDoDat |
4 |
1 |
X |
4 |
Johann L |
3 |
2 |
X |
5 |
Ski (Nico) |
2 |
3 |
X |
6 |
Voortrekkers |
3 |
4 |
X |
7 |
Noel & Ronell |
2 |
2 |
X |
8 |
Willem Brits |
2 |
3 |
X |
9 |
Keven en Dedre |
2 |
3 |
X |
10 |
Patrys |
2 |
2 |
X |
11 |
Obie en Mille |
7 |
2 |
X |
12 |
Dusty (Stoffel) |
3 |
2 |
X |
13 |
Christokleintjie |
2 |
4 |
X |
14 |
JohnB |
2 |
2 |
X |
15 |
Franshark |
2 |
2 |
X |
16 |
Spore vir Jesus |
2 |
2 |
X |
17 |
Fransie A |
2 |
2 |
X |
18 |
Fransie B |
2 | 2 | X |
19 |
OumaElsabe |
2 |
2 |
X |
20 |
Pieter Britz |
2 |
2 |
X |
21 |
Spantou |
2 |
2 |
|
22 |
Wimpie |
4 |
2 |
X |
23 |
Amper Kamper |
2 |
2 |
X |
Ek wil ook saam kom kamp. …
Ek wil ook saam kom kamp. Kan ek sommer my tent langs iemand se karavaan opslaan? Dit is 'n 1-man tentjie so ek sal nie baie spasie opneem nie. Julle sal my dalk net hoor en sien as ek elke oggend so 4am inkom van die viswaters af dan slaap ek die hele dag tot die son weer gaan sak?
Glo WW sal jou kan help en…
Glo WW sal jou kan help en sommer glad in en uit glip.
Deposto is oor betaal, (R290…
Deposto is oor betaal, (R290.00), ek sal die balans betaal sodra ons weet of ons vroeër sal kan gaan al dan nie![]()
Anton, dit behoort more op…
Anton, dit behoort more op forum bank staat te wys, ek het nie "force payment" gedoen nie👍
Dankie Johann, ek het vir…
Dankie Johann, ek het vir jou 'n epos gestuur ![]()
Dinge begin nou mooi loop. …
Dinge begin nou mooi loop. Lekker man!
Nou waar is al die mense daai kant van die Jukskei wat altyd sê hulle wag vir die saamtrek daaikant? Hier is julle kans....gaan kamp saam en maak dit 'n grote!!
Onthou, die volgende een is weer die kant![]()
Ou Grote! Kom nou man, ag…
Ou Grote! Kom nou man, ag toe! Sit 'n ekstra daggie in en skiet sommer vroeg deur en kom kamp saam met ons lekker langs die viswaters.
Lyk my Gryswater gaan ook kom kamp!
Hoelykit? Kan ek jou naam…
Hoelykit? Kan ek jou naam solank op die lys sit G, vir wik en weeg? ![]()
Nee wat, ek is nie een van…
Nee wat, ek is nie een van daai ouens wat sê ek sal gaan, as ek weet ek sal nie gaan nie.
Maar dit lyk na 'n lieflike plek en ek weet julle gaan vreeslik lekker saam kuier. Julle sal julle self net moet gedra want ek en oom Arie gaan nie daar wees om julle optecheck nie ....
as ek weet ek sal nie gaan…
as ek weet ek sal nie gaan nie.
My hart is nou baie seer ![]()
Geen troeteldiere word…
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Vrouens en kinders word nie as troeteldiere gekategoriseer nie! ![]()
Well that just don't make any sense at all
Vrouens en kinders word nie as troeteldiere gekategoriseer nie!
I mean Vrouens I kinda understand, they can sneak in as domestics....![]()
But Kinders? Kinders is nes troeteldiere en anners om is troeteldiere nes kinners.....
Of hoe?
Ek's opsoek na die pap leple virri dag toekenning....![]()
But Kinders? Kinders is…
But Kinders? Kinders is nes troeteldiere en anners om is troeteldiere nes kinners.....
Of hoe?
Ek's opsoek na die pap leple virri dag toekenning....
Warren ek dink party troetel diere is meer gehoorsaam as baie kinders wat ek ken...
Daar vat ek die lepel voor jou weg...![]()
Wag.... Wag... Tante gaan een of ander tyd hier inklok
Warren ek dink party troetel diere is meer gehoorsaam as baie kinders wat ek ken...
Dan kry ek hom behhoorlik terug ![]()
![]()
Ek maak al kla gereed dinge reg.....





Ek sal n fotostaat van geld…
Ek sal n fotostaat van geld stuur, ou tegnologie