TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Alloutgear
Sionbergh

 

superbrulekker reseptenuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonkompetisiessaamtrekkemeningspeilingskamp diyarrowarrow

62914 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Waarmee sukkel jy so? Desember 2019 - Koffiekroeg Voortrekker -1 minute ago
Yes oom Johann, voorwaar n… Desember 2019 - Koffiekroeg GeesWatWandel -3 minutes ago
Ek sien die son skyn daar in… Desember 2019 - Koffiekroeg Johann L -4 minutes ago
Aai oomm nn, die lewe is… Desember 2019 - Koffiekroeg GeesWatWandel -4 minutes ago
Nou om die caption reg te kry Desember 2019 - Koffiekroeg GeesWatWandel -6 minutes ago
Môre almal, geseeënde… Desember 2019 - Koffiekroeg Johann L -6 minutes ago
Test Desember 2019 - Koffiekroeg GeesWatWandel -6 minutes ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on Sat, 13/10/2018 - 06:53
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Centurion

Voortrekker

Sat, 13/10/2018 - 07:09

Nou ja, lyk my ons het vordering gemaak.  Dis nou wel 5 maande later laugh   Ek persoonlik sien nogal baie daarna uit om bietjie Suid te gaan kamp.   Hopelik kom ons nog innie Kaap uit cool

Kom maak jou merk en laat ons nou die datum mooi vasmaak.      KIES DATUM

Vereeniging

Harry Du Randt

Sat, 13/10/2018 - 13:59

Ek en Yvonne sal graag die keer saam wil gaan.

Ons gaan van 08 Feb tot 14 Feb na  Clarens, ongelukkig klaar bespreek. En ook van 06 April tot 13 April Hartenbos.

Dink Deon hulle gaan ook Hartenbos toe daai tyd. KOES

Moet asseblief nie om my bepreek nie, ek val in wanneer julle wil, as ek kan. Daar sal weer n kamp wees, as dit bots met my tye.

Vereeniging

Harry Du Randt

Sat, 13/10/2018 - 14:23

Voortrekker ons sal die naweek van die 15 terug wees van Clarens

Naweek van 8 ste is ons beslis weg. Kom donderdag die 14 de terug.

Vir ons is ons in enige naweek behalwe naweek van 8 ste Feb

Maar moet nie om my werk nie. As julle wil kamp die 8 ste moet nie oor my worry nie.

Kleinmond

Chris Boucher

Sat, 13/10/2018 - 14:32

Ons is 26 Jan tot 4 Feb in die wildtuin. Ek moet dan in die volgende week kliënte in die noorde gaan sien. Daar bestaan 'n moontlikheid dat ons die naweek van 8 - 10 Feb kan saamkuier indien Sionsbergh ook chalet akkommodasie het (ons kamp nie tydens daardie trippie nie).

Port Elizabeth

Antie

Sat, 13/10/2018 - 19:27

Ek het nou na die webwerf gaan kyk.  Die plek lyk omtrent MOOI.   Julle gaan lekker kuier daar, sal julle net moet gedra asseblief!   Gaan stem nou vir jul naweek, sodat Voories die reëlings kan tref.wink

Johannesburg

WilleWillemien

Sun, 14/10/2018 - 16:09

Ek is ook in, maar kamp met my tent. Die wit wa is verkoop