Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -11 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -11 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -15 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -19 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -20 hours ago

SionBergh Saamtrek Feb. 2019

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on
SionBergh

Kampforum word 2jr oud op die 23ste Feb 2019.      Dankie Ski vir die reëlings yes yes  

Sionbergh Webwerf         Naweek kostes beloop R290 / nag per staanplek.  

Dit is MAKS 6 persone per staanplek - R 70 per ekstra persoon per nag. Voertuig moet op staanplek perkeer. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

 

Hoe om te bespreek?    Ons doen 'n blok bespreking en die besprekings word alleenlik direk deur kampforum.co.za gedoen.   

Stuur asseblief  jou bespreking versoek na anton@kampforum.co.za    Ons verlang 'n 50% deposito om jou bespreking te bevestig.   Krediet of terugbetaling van jou deposito's kan glad nie gewaarborg word deur kampforum nie,  en is onderworpe aan Sionbergh se terme en voorwaardes.

Kliek hier vir Bankbesonderhede:   Kampforum inbetalings 

Sionbergh

SAAMKAMP LYS
  Naam Nagte Persone Bespreek

1

JoJuRa (Judy)

2

2

X

2

Johan (VanHeerden)

2

2

X

3

It'lDoDat

4

1

X

4

Johann L

3

2

X

5

Ski (Nico)

2

3

X

6

Voortrekkers

3

4

X

7

Noel & Ronell

2

2

X

8

Willem Brits

2

3

X

9

Keven en Dedre

2

3

X

10

Patrys

2

2

X

11

Obie en Mille

7

2

X

12

Dusty (Stoffel)

3

2

X

13

Christokleintjie

2

4

X

14

JohnB

2

2

X

15

Franshark

2

2

X

16

Spore vir Jesus

2

2

X

17

Fransie A

2

2

X

18

Fransie B

2 2 X

19

OumaElsabe

2

2

X

20

Pieter Britz

2

2

X

21

Spantou

2

2

 

22

Wimpie

4

2

X

23

Amper Kamper

2

2

X
video
google kaart
Bosveld

Gryswater

Sun, 21/10/2018 - 17:04

Ek wil ook saam kom kamp.   Kan ek sommer my tent langs iemand se karavaan opslaan?  Dit is 'n 1-man tentjie so ek sal nie baie spasie opneem nie.   Julle sal my dalk net hoor en sien as ek elke oggend so 4am inkom van die viswaters af dan slaap ek die hele dag tot die son weer gaan sak?

0

Dinge begin nou mooi loop.  Lekker man! 

Nou waar is al die mense daai kant van die Jukskei wat altyd sê hulle wag vir die saamtrek daaikant?  Hier is julle kans....gaan kamp saam en maak dit 'n grote!!

Onthou, die volgende een is weer die kantwink

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 22/10/2018 - 07:45

Ou Grote!   Kom nou man, ag toe!   Sit 'n ekstra daggie in en skiet sommer vroeg deur en kom kamp saam met ons lekker langs die viswaters.   smiley   Lyk my Gryswater gaan ook kom kamp!

0

Nee wat, ek is nie een van daai ouens wat sê ek sal gaan, as ek weet ek sal nie gaan nie.

Maar dit lyk na 'n lieflike plek en ek weet julle gaan vreeslik lekker saam kuier.  Julle sal julle self net moet gedra want ek en oom Arie gaan nie daar wees om julle optecheck nie ....

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 22/10/2018 - 10:19

Geen troeteldiere word toegelaat nie. frown​​​​​​

Vrouens en kinders word nie as troeteldiere gekategoriseer nie! laugh

0

Vrouens en kinders word nie as troeteldiere gekategoriseer nie! laugh

I mean Vrouens I kinda understand, they can sneak in as domestics....cheeky

But Kinders? Kinders is nes troeteldiere en anners om is troeteldiere nes kinners.....

Of hoe?

Ek's opsoek na die pap leple virri dag toekenning....devil

0
Meyerton

Segekok

Mon, 22/10/2018 - 14:45

 

But Kinders? Kinders is nes troeteldiere en anners om is troeteldiere nes kinners.....

Of hoe?

Ek's opsoek na die pap leple virri dag toekenning....devil

 Warren ek dink party troetel diere is meer gehoorsaam as baie kinders wat ek ken...   

 

Daar vat ek die lepel voor jou weg...laugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus