'n Oupa, 'n pa en 'n seun gaan vang vis. Elkeen vang 'n vis maar daar is net een vis om te vang. Hoe werk dit?
Ek gee kans tot moreaand, dan gee ek die antwoord, mits iemand nou Groot FM geluister het vanaand.
Ek weet! Maar hou die…
Ek weet! Maar hou die antwoord vir myself......
Die oupa is pa van sy seun…
Die oupa is pa van sy seun en seun van sy pa. Drie in een.
Ek het ook n raaisel. Daar…
Ek het ook n raaisel. Daar is 3 huise langs mekaar. Die eerste n paartjie wat 7 jaar getroud is met 2 kinders. Die tweede n paartjie wat 2 jaar getroud is en die derde pas getroud. Daar kom n ooievaar aangevlieg. By watter huis gaan hy stop?
Nie by ons huis nie Stoffel,…
Nie by ons huis nie Stoffel, want ons is nog net 6 jr getroud ![]()
Juffrou: "Jannie, ek het 3…
Juffrou: "Jannie, ek het 3 bottels wyn in my een hand en 2 in die ander hand. Wat het ek?"
Jannie: "'n Drankprobleem, juffrou!"
Stem oom Voorrie, n dame kan…
Stem oom Voorrie, n dame kan mos nie uit n bottel drink en hoe gaan sy die glas houvas as haar hane so vol is. Jip sy het voorwaar n drank probleem.
Oom Stoffel...
Oom Stoffel het dit reg. ![]()
Dis een mens. Hy is n seun vir sy pa, n pa vir sy seun en n oupa vir sy kleinkinders.
Jannie: "'n Drankprobleem, juffrou!"
![]()
Glo julle tog nie nou nog…
Glo julle tog nie nou nog dat ooievaars babas bring nie..... Ek het nuus vir julle dit is n baie kleiner voël wat babas bring....
dit is n baie kleiner voël…
dit is n baie kleiner voël wat babas bring....
shame... hier by my was dit 'n moerse voël! ![]()
Dalk land die ooievaar by…
Dalk land die ooievaar by die huis waar die ou sy sleepligte se prop met die kondoom verseel het??
Nee, wraggies Dusty, daar is…
Nee, wraggies Dusty, daar is 'n vangplek in jou raaisel. Gee nou maar die antwoord.
Deon het die antwoord reg…
Deon het die antwoord reg. Kan nie glo dat van die mense dink dat die ooievaar die babas bring nie





Nee jong Gerhard,.ek wetie? …
Nee jong Gerhard,.ek wetie? dis seker maar catch en release?
Hier is wel een waarvoor ek die antwoord het:
Juffrou vra vir Gatiep: "Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel aartappels gaan elkeen kry?"
Gatiep: "My ma's nie stupid nie, sy maak mash!"