Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Umfula Goeie Hout -1 hour ago
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -2 hours ago
5.6kg Umfula Johann L -4 hours ago
Bo Umfula Johann L -4 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago

Sal jou leer

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Man stap agter sy vrou, klap haar so op die bout en se "Jou stert begin al hoe meer na 'n wasmasjien lyk".

Daai aand begin hy vryerig raak sy kyk hom so en se "Ek gaan nie die wasmasjien aansit vir so klein bondeltjie nie, jy sal dit maar met die hand moet doen!"

Waar my wa staan

Arie

Wed, 21/11/2018 - 12:29

Sit ek vamore hier by die swembad. raak aan die gesels met so pragtige jong dametjie, bene van haar boude tot op die grond, pragtige lang raaf swart hare met blou oge. Sulke regte kom soen my lippies en 'n lyf..... onbeskryfbaar mooi in daai skrapse klein bikini.

Seg ek toe vir haar "Jou lyf is soos 'n tempel vir my" Antwoord sy 'Baie dankie, onthou net, daar is nie 'n diens vanaand nie!"

Nou sit ek maar weer hier op my stoep en suig aan my pyp en teug aan 'n rumpie, hoe sal ek nou my tyd so mors?

0
Waar my wa staan

Arie

Wed, 21/11/2018 - 15:10

Praat jy Johann, platgeslaan broer!!

Terloops weet iemand dalk of Teasers ook "Black Friday" afslag gee?? Julle praat so nou en dan van duur brandstof, maar mense raak daai plek nou buitensporig duur, per kilo duurder as skaaptjops!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus