Man stap agter sy vrou, klap haar so op die bout en se "Jou stert begin al hoe meer na 'n wasmasjien lyk".
Daai aand begin hy vryerig raak sy kyk hom so en se "Ek gaan nie die wasmasjien aansit vir so klein bondeltjie nie, jy sal dit maar met die hand moet doen!"
Ja, selfs 'n wasmasjien kan…
Ja, selfs 'n wasmasjien kan besluit om te staak.![]()
Sit ek vamore hier by die…
Sit ek vamore hier by die swembad. raak aan die gesels met so pragtige jong dametjie, bene van haar boude tot op die grond, pragtige lang raaf swart hare met blou oge. Sulke regte kom soen my lippies en 'n lyf..... onbeskryfbaar mooi in daai skrapse klein bikini.
Seg ek toe vir haar "Jou lyf is soos 'n tempel vir my" Antwoord sy 'Baie dankie, onthou net, daar is nie 'n diens vanaand nie!"
Nou sit ek maar weer hier op my stoep en suig aan my pyp en teug aan 'n rumpie, hoe sal ek nou my tyd so mors?
Ai Arie, wat 'n…
Ai Arie, wat 'n teleursteling moes dit vir jou wees😂😂
Praat jy Johann, platgeslaan…
Praat jy Johann, platgeslaan broer!!
Terloops weet iemand dalk of Teasers ook "Black Friday" afslag gee?? Julle praat so nou en dan van duur brandstof, maar mense raak daai plek nou buitensporig duur, per kilo duurder as skaaptjops!
My vrou lag nou as of sy van…
My vrou lag nou as of sy van jou tamatie plantjie gerook het😂
Ai ou Arie, die lewe is nie…
Ai ou Arie, die lewe is nie altyd soos ons dit wil hê nie, ne? Die ouderdom en die stygende pryse loop maar sulke draaie met mens.![]()
Antie, ek begin al voel…
Antie, ek begin al voel Teasers "boelie" my?





Skerp Arie, skerp.
Skerp Arie, skerp.