More almal
Ek hoop almal het 'n baie goeie dag. Gesond, veilig en gelukkig.
Ek moet netnou weer…
Ek moet netnou weer deurskiet Springs toe vir 'n 8am vergadering
Wat is die kortste pad Springs toe? Deur die matras..... ![]()
Môre en lekker dag vir almal.
Wonderlike goeie more Antie,…
Wonderlike goeie more Antie, mag jy 'n dag vol vreugde en liefde beleef!
Hoop die Ingelsman het gister sy sop geniet wat jy met groot moeite en in die sweet van jou aanskyn met liefde vir hom gemaak het?
Oge, is weer slim vanoggend, gooi ek amper my koffietjie uit soos ek lag vir die man.
Arie, 'n heerlike dag vir…
Arie, 'n heerlike dag vir jou ook. Hoop jy het jou pyp en koffie met kondensmelk geniet vanoggend. ![]()
Dag sê Kampforum. Het my…
Dag sê Kampforum.
Het my karavaan gaan haal.
Geniet jou dag in vrede.
Goeie more almal. Geniet…
Goeie more almal.
Geniet die Woensdag. Die wat gaan braai moet dit geniet
Braai klink vir my na 'n…
Braai klink vir my na 'n baie goeie plan!
'n Lekker dag vir almal! ![]()
![]()
'n Baie goeiemôre aan almal…
'n Baie goeiemôre aan almal op die forum. By ons het dit nog gereën gedurende die nag en het hier nou net weer 'n bui geval. Alhoewel, die lug raak blou en die son kom deur, so dit lyk of dit gaan ophou.
Ek hoop almal geniet hierdie Woensdag.
Willie, ons drink dit sommer…
Willie, ons drink dit sommer so in stilte
Môre
Môre - seg ek ok!!!
Hier maar bedrywig met allerhande dinge wat moet gedoen word, en plaasvind, en moet gebeur so aan die einde van die jaar. Behoort ook effe stiller te gaan so na die 14de Desember wanneer meeste van ons klante breek vir die Kersseisoen.
Dan kan ek ook seker RUSTIGER tye in die tuin en tuis spandeer!!!





Dankie Stoffel julle ook!
Dankie Stoffel julle ook!
