Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -3 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -4 hours ago
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -8 hours ago

November 2018 Koffiekroeg

Brackenfell
Submitted by HennieBo on
Forums
Goeie more almal. Voorlaaste maand van 2018.
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 27/11/2018 - 07:43

Ek hoop almal het 'n baie goeie dag.  Gesond, veilig en gelukkig.

0
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Tue, 27/11/2018 - 08:00

Wonderlike goeie more Antie, mag jy 'n dag vol vreugde en liefde beleef!

Hoop die Ingelsman het gister sy sop geniet wat jy met groot moeite en in die sweet van jou aanskyn met liefde vir hom gemaak het?

Oge, is weer slim vanoggend, gooi ek amper my koffietjie uit soos ek lag vir die man.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Wed, 28/11/2018 - 06:01

Geniet julle dag.

Hou vas, dit is amper Desember en dan 2019.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 28/11/2018 - 06:12

'n Baie goeiemôre aan almal op die forum.   By ons het dit nog gereën gedurende die nag en het hier nou net weer 'n bui geval.  Alhoewel, die lug raak blou en die son kom deur, so dit lyk of dit gaan ophou.

Ek hoop almal geniet hierdie Woensdag.

 

0
Johannesburg
Profile picture for user WilleWillemien

WilleWillemien

Wed, 28/11/2018 - 07:39

....seg ek ok vir almal.cheeky

Sal ok vanaand 'n vleisie op die kole gooi.

Drink ons nou nie meer koffie nie?

Mooi dag vir julle.

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Wed, 28/11/2018 - 08:06

Môre - seg ek ok!!!

Hier maar bedrywig met allerhande dinge wat moet gedoen word, en plaasvind, en moet gebeur so aan die einde van die jaar. Behoort ook effe stiller te gaan so na die 14de Desember wanneer meeste van ons klante breek vir die Kersseisoen.

Dan kan ek ook seker RUSTIGER tye in die tuin en tuis spandeer!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus