![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
twee stasies gelyk, Dalk…
twee stasies gelyk,
Dalk probeer Noddy om te Mix? ![]()
Lyk my hyt mix gedrink, maar…
Lyk my hyt mix gedrink, maar sy vrou het hom nou met koffie reg geruk.
Koos verskoon tog die stuitige jong mense, ek was verlief op Dollie se ......suurtof,,,ligte, of was dit nou, ag nee wat los maar, ek raak nou deurmekaar
Lyk my hyt mix gedrink …
Lyk my hyt mix gedrink
Hahahaha! Daai vrou van Noddy is baie kwaai, ek hoor hy noem haar kwaaitjie ![]()
![]()
Airbags are beautifull…
Airbags are beautifull.... for safety, ja 😂
Oh my word oom Voorrie, hy…
Oh my word oom Voorrie, hy gaan ons kom tugtig. 😨😲😢😢😢
Hy gaan ons eers moet vang! …
Hy gaan ons eers moet vang! Hahahahah! ![]()
Miskien maklik vir die…
Miskien maklik vir die outoppie, hul het mos op rolskaatse baljaar daar in die outyd!
Nee ek bedoel met die Pajero…
Nee ek bedoel met die Pajero, 60km/hr max! ![]()
Naand oom Chris, Oom…
Naand oom Chris,
Oom Voorrie, dink hoe raas daai Pajero se laers as die eienaar hul dan nooit wil diens nie!
Dit is mos nie 'n PAjero nie…
Dit is mos nie 'n PAjero nie, soos Arie selwers seg, "OUPAjero", daai lorry moet jy nog met 'n crank handle start.![]()
Al was ek laat (net so uur)…
Al was ek laat (net so uur) was die program lekker, dankie Noddy. ![]()
Dankie vir almal wat…
Dankie vir almal wat ingeskakel het.
Ek waardeer
Jjulle kaap oom Noddy se…
Jjulle kaap oom Noddy se draad lekker ne?
Dankie Johann
Ek is n groot fan van 70 en 80 musiek Johann soos Duran Duran puik musiek hulle maak nou al 40 jaar musiek soos Rolling Stones hulle word beter soos hulle oud word
Nou gooi Noddy 'n lekker…
Nou gooi Noddy 'n lekker song, ken hom nie, eerste keer wat ek dit hoor, maar baie nice👍





O wee toggie nou het ek…
O wee toggie nou het ek gekruiste lyne, twee stasies gelyk, of liewer, een wat interveer?