Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hot Rock - steeds nie die einde nie.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -14 hours ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -15 hours ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -15 hours ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -15 hours ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Vaalpark

Johann L

Sat, 24/11/2018 - 20:10

Lyk my hyt mix gedrink, maar sy vrou het hom nou met koffie reg geruk.

Koos verskoon tog die stuitige jong mense, ek was verlief op Dollie se ......suurtof,,,ligte, of was dit nou, ag nee wat los maar, ek raak nou deurmekaar 

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 24/11/2018 - 20:33

Naand oom Chris, 

Oom Voorrie, dink hoe raas daai Pajero se laers as die eienaar hul dan nooit wil diens nie!

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 08/12/2018 - 18:38

Ek is n groot fan van 70 en 80 musiek Johann soos Duran Duran puik musiek hulle maak nou al 40 jaar musiek soos Rolling Stones hulle word beter soos hulle oud word

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus