Lekker goeie nuus vir mense soos Len wat mos gaan toer.
Motorists will have good reason to smile in July as the Automobile Association (AA) expects the price of petrol to drop by as much as 69 cents a litre next week
The curious case of the surprisingly strong rand coupled with the ongoing decline in international oil prices has set the stage for significant relief at the pumps for motorists in July.
According to unaudited month-end petrol price data released by the Central Energy Fund on Wednesday, the AA says the price of petrol is set to fall by 69 cents per litre, while the price of diesel will drop by 62 cents and illumination paraffin by 58 cents.
Ongelukkig............
Johann, ongelukkig daal die brandstofprys eers nadat ek reeds 1500km afgelê het. Ek sal darem voordeel trek uit my laaste 500km skof vanaf Pretoria tot in die Wildtuin en die 2000km terug Kaap toe - tog baie dankbaar daarvoor. Dit maak nogal 'n verskil in die onkoste want ek het begroot vir brandstofkoste van R14 per liter.
Dit is nou jammer Len, maar…
Dit is nou jammer Len, maar ons is dankbaar vir die prys verlaging, veral dat dit nogal groot gaan wees.
Johann, ek steur my nie…
Johann, ek steur my nie daaraan nie. Soos jy se ek wag en kyk wat gebeur
Die prys word eers vandag…
Die prys word eers vandag bepaal.
Dit is redelik maklik om self die prys te bepaal, kyk net elke dag in die koerant wat was die oorverhaling en onderverhaling, dan kan jy self met redelike akuraatheid bepaal wat die nuwe prys sal wees.
Ek hou dit nie meer so fyn dop nie maar ek verwag dat dit om en by so 50c per lit sal val?
Sorry, ek het vergeet om te…
Sorry, ek het vergeet om te noem dat mens natuurlik die R/ dollar wissel koers ook moet in ag neem!
Ag nee oom Arie …
Ag nee oom Arie
Hier volg ek die hele tyd jou voorbeeld en maak soos jy altyd sê en gooi net elke keer R500 in en alles bly dieselfde
Wat het nou verander Is die Pajero nou swaarder op diesel moet ons nou R600 beginne ingooi
Ag nee man Slow Strike, hoe…
Ag nee man Slow Strike, hoe het ons dit met jou, van Woensdag af hoef jy net R400 in te gooi.?
Kar raak swaar
He he he nou dat ek hier lees van die manne wat net R500 se brandstof ingooi .Jare terug het my buurman presies die selfde gedoen gooi net R100 se petrol in hy reken as hulle sy kar steel sal hulle nie ver kom nie .In elkgeval daai tyd het ek backyard mechanic gespeel en die ou kom en vra my om sy kar so bietjie te Tune hy is swaar op petrol .Nuwe punte, plugs ,aircleaner olie vervang en tyd ingestel en sommer tappets ook gestel .Die volgende na-week is hy terug Nee boetie se hy die kar is nog steeds swaar op petrol .Ek vra hom en nou hoe weet jy dit .Hy se toe vir my van die R100 petrol ingooi oplossing vir hom en laas maand het hy baie meer kilometer gekry as nou . Vra hom toe gooi jy nou meer petrol in die prys is mos op Nee se die ou gooi nog steeds R100 in nou ja daar het julle dit nou ![]()
Sien die prys gaan met 69c…
Sien die prys gaan met 69c per litre goedkoper word





Ek sien daar is moontlik n…
Ek sien daar is moontlik n petrol strike van eerskomende maandag af