6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
vars terugvoer?? Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
7 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Dis erg! Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -4 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -5 hours ago

Stormers vs Chiefs

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on

Ek het nou probeer om kommentaar te lewer by die Super Rugby draad, maar kon nie.  Daar is foto's in die pad  waar ek moet tik en ek kan nie daarby uitkom nie. :-) 

Stormers ondersteuners is seker baie gelukkig vanaand.  Dit was nou 'n wedstryd uit die boonste rakke wat enige kant toe kon gaan.   Van begin tot einde was dit nou regtig uitstekende rugby.   Dit het bewys SA kan die New Zealanders aanvat.   Volgende week is dit my span teen die Stormers!

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 08/04/2017 - 21:35

Ek was vanmiddag/vanaand self op Nuweland.  Dit was 'n aanskoulike wedstryd met 'n uitstekende uitslag  -  veral as verlede jaar se groot verloor teen die Chiefs inag geneem word.  Dit was ook 'n uitstekende opkoms van die Stormers ondersteuners en ek glo almal is baie in hulle skik.

Ek dink die Lions het volgende naweek problem !

Middelburg. Mphumala

Pieter Kotze

Sun, 09/04/2017 - 08:33

Welgedaan aan die Stormers, dit was nou regtig n aanskoulike wedstryd!

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus