Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Middag se julle
Middag se almal geluk Gerrit (Speknek ) met jou verjaardag vandag lekke middag julle vrede
GM !
Goeie middag Kampforum !
Heerlike lekker rustige Sondag vandag hier by ons in die Kaap. Bewolk en koel met geen wind nie.
Ook al tweekeer vandag beurtkrag gehad met 'n 3de sessie wat om 18:00 begin. Pla ons egter geensins nie, die ou invertertjie doen sy ding.
Geniet die laaste stuiptrekkings van die naweek.
Gerrit, baie geluk met jou…
Gerrit, baie geluk met jou verjaardag, mag dit 'n vreugdevolle jaar wees.
Baie geluk, Spekkies!! …
Baie geluk, Spekkies!! Hoop jy het 'n baie lekker dag gehad en alles wat mooi is vir jou vir die nuwe lewensjaar. ![]()
Goeie môre almal hier op die…
Goeie môre almal hier op die forum.
Mag elkeen n lekker dag en week geniet
Tee is gemaak en die koffie…
Tee is gemaak en die koffie is nou besig om te prut. Amper gereed.
Sit nou op kantoor na 'n week se afwesigheid as gevolg van 'n rug/spier besering. Moet maar weer die dr gaan sien want dit is nog nie verby nie.
Goeie more almal. Geniet…
Goeie more almal. Geniet julle dag en week.
Goeie môre almal, nuwe dag,…
Goeie môre almal, nuwe dag, nuwe week, julle mort dit geniet.👍
Stetkte met die rug Stoffel, dit is nie speletjies nie.
Goeiemore almal! Julle moet…
Goeiemore almal! Julle moet die week geniet! ![]()
![]()
Hier by my is dit weer terug by die maalsteen met baie uitdagings en werk wat ek agter my moet kry - die daaglikse klip wat ek moet rol om seker te maak daar is kos vir my kinders an 'n dak oor hulle koppe!
Mag jy geseënd wees ![]()
Goeie môre mense. Baie…
Goeie môre mense.
Baie dankie vir die goeie wense Ooms Sleep Nou, Slot, Voories, Wilsur en ook Antie F - ek waardeer! Lekker dag gehad gister dankie!
Goeie more almal. n Lekker…
Goeie more almal.
n Lekker dag vir elkeen
Goeie môre aan almal, geniet…
Goeie môre aan almal, geniet jul dag.
Stoffel, waarom so skaars, pla die rug?
More forum
Julle moet n gatskop dag he laat loop met die koffie hier by my loop hy soos stroop vrede
Johann, ja het gister weer…
Johann, ja het gister weer gegaan vir x-strale asook n sonar. Ek vermoed dat n spier in my been beseer/beskadig is. Dr kon nog nie tot n uitsluitsel kom nie. Lê nou maar plat in die bed
Môre almal. Ek het heerlik…
Môre almal. Ek het heerlik geslaap, dankie. Toe ek die eerste keer wakker word is die tyd langs my bed dood, te danke aan Eskom. My getroue ou elektriese wekkertjie word deesdae meer gestel as gedurende sy hele leeftyd sovêr. Toe is dit 4.15. Dit moet erg wees as hul tot daai tyd van die nag moet load shed!
Ons begin regmaak om te gaan kamp by Pine Lodge, vanaf Sondag. Ek gaan nou eers sop kook, word gevries en saamgevat vir die Ingelsman. Moet klaar wees voor die krag weer 10 uur afgaan. Die hoender is klaar in die stoompot. Nou gaan ek eers lekker stap.
Geniet julle dag, almal.





En 'n wonderlike goeie…
En 'n wonderlike goeie middag aan al die forum vriende, mag jul middag loop soos stroop.
Ja ek was lank weg [weet nie hoe lank nie] so twee keer vinnig kom "Hi" se hier, sal dalk later vertel wat alles die kant gebeur het dat ek so stil was.