Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len Len gaan weer Kruger Wildtuin… Jan Meyer -13 minutes ago
More,Ons is geboek vir… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -1 hour ago
Daarshy! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Voortrekker -2 hours ago
bollie vraag gewees Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -3 hours ago
Len, Len gaan weer Kruger Wildtuin… Johann L -3 hours ago
Antwoord op Wessel se vraag Len gaan weer Kruger Wildtuin… Len Loader -3 hours ago

Maart 2019 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.

Lekker dag vir elkeen.

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 13/03/2019 - 06:03

Kyk, selfs EK sou daai rugbypaal gemis het.   My fok Marrelize! laughlaugh

Môre almal.   Ek het nou eers die video, waaroor almal praat, gesien.   Marrelize (en haar ma) het oornag beroemd geword.  Die sinnetjie word selfs in oorsese lande gesê waar niemand Afrikaans kan praat nie.laugh

Geniet julle dag.  Soos Dusty sê, die weekbreker.

 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 13/03/2019 - 07:18

Goeie môre almal, julle moet 'n gawe dag geniet.👍 

Freda, my vrou wys my op face book word daar ook nou hordes grappe gemaak van die Marelize storie, iemand het die oorspronklike video klip met ons gedeel.  

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 13/03/2019 - 09:00

Môre sê Kampforum.

Ek het al klomp van Marelize gesie maar weet nie watter een is die oorspronklike een nie.

Geniet jou dag in vrede.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 14/03/2019 - 06:39

Ek sien ek groet eerste vanoggend.   Lyk my al die staarsiektelyers slaap laat vanoggend.

Ek hoop almal het lekker geslaap en dat julle 'n heerrrrlike dag gan hê.

Willem, nee, ek behoort na Riaan se program te kyk maar doen nie.  Net partykeer sulke klein stukkies.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Thu, 14/03/2019 - 07:26

More sê aan almal.

Julle moet vasbyt, dit is amper naweek.

Het vergeet van pensioenarise, dit is heeltyd naweek vir julle smiley

Geniet julle dag en wees veilig.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Thu, 14/03/2019 - 08:51

Môre Frikadel

Hoekom so vaag, die Bosveld is groot. Jy hoef nie bang te wees nie, ons sal nie daar waar jy gaan, kom oorvat nie. Jy kan maar sê waarheen jy gaan.

Onthou die koelmaak goete---blink seil, lugreeling, waaiers, vog laugh

 

Groete

Wessel 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus