Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Stoffel sterkte
Sterkte vir jou Stoffel glo jy sal vining weer jou self wees
Moore! Sterkte met jou…
Moore! ![]()
Sterkte met jou been Stoffel. Freda ek hoop jy stap lekker (het lekker gestap)
Almal moet asseblief julle dag geniet. Die wat hier lees, die wat nie hier lees nie, die wat nie hier wil lees nie en ook die wat nie hier kan lees nie. ![]()
Lekker verjaar HennieBo! …
Lekker verjaar HennieBo! Mag jy 'n geseëende en nog baie jare geniet! ![]()
Hennie lekke dag
Mag dit n lekke dag wees vir jou Hennie vol blessings lekke verjaar
Hennie, geniet jou dag en…
Hennie, geniet jou dag en mag jy bederf word. Geseënde jaar vir jou
Môre al my forum vriende…
Môre al my forum vriende....en al die ander![]()
Baie geluk HennieBo! Geniet die dag en namens die voorsitter van die forum se "onsgeeom" klub is dit vir my lekker om te sê dat jy maar Donderdag die dag kan afkry en net lekker ontspan. Van ons....aan jou!!
Goeie more almal. Geniet…
Goeie more almal. Geniet julle dag.
Baie dankie vir die gelukwense. Ek is darem rustig by die huis vandag. Dankie ook vir die "onsgeeom" klub wat my afgegee het vir Donderdag. Ek sal definitief van julle aanbod gebruik maak.![]()
Môre sê Kampforum. Baie…
Môre sê Kampforum.
Baie geluk met die ferjaarsdag Hennie, geniet die bederf voluit.
Lekker rustig hier by Dube, hulle is glo vol vir die langnaweek.
Geniet jou dag in vrede.
Moore Willem Kamp maar 'n…
Moore Willem ![]()
Kamp maar 'n stukkie vir my ook vandag asb![]()
Hennie, baie geluk met die…
Hennie, baie geluk met die verjaardag, mag dit 'n baie geseënde jaar wees, prop vol vrede en vreugde.
Baie geluk Hennie! Mag dit…
Baie geluk Hennie! Mag dit 'n mooi dag en jaar wees.
Goeie more almal, die Tannie…
Goeie more almal, die Tannie ook!
Hennie baie geluk mag daar nog vele geseende jare wees.
Hello Arie. Ek het eendag…
Hello Arie.![]()
![]()
Ek het eendag gelees iemand het gesê, die lees van boeke doen aan jou brein wat oefening aan jou liggaam doen. Darem een goeie ding van die beurtkrag, ek het nou baie meer tyd vir lees. My brein gaan superfiks wees as die ligte weer eendag reg brand.![]()
Het so paar dae van…
Het so paar dae van bekommernis beleef. Kleinsus en haar man werk in Mafambisse so 80km Wes van Beira, Hullet suiker plantasie. Verlede donderdag gesels, toe was hulle druk besig om voor te bery vir die sikloon. En nie weer iets gehoor nie. Vandag het Kaapstad kantoor laat weet dat hulle ok is, maar geboue en infrastruktuur het geweldige skade. Vandag is hulle besig om water toevoer te herstel, het n bystandsgenerator by die vulstasie aan die gang gesit, so die masjiene loop.
Die locals gaan die swaarste kry, modderhuisies en klein groentetuintjies is als weg, en dit is hulle voortbestaan.
Goeie môre almal.. Met al…
Goeie môre almal..
Met al die beurtkrag kry die alarm se battery nie genoeg tyd om te herlaai nie. Gebruik n aparte laaier om vol te laai. By die 4 de keer wanneer beurtkrag inskop is die battery klaar weer pap.
Lekker dag vir elkeen
More More.more Stoffel.…
More More.
more Stoffel.
Geniet julle dag en die wat langnaweek maak vir kamp veilig sleep.
2 de dag in n ry wat ons nie n beurt gehad het met krag nie.
Tik Tok
Goeiemôre
Herman, ek kan glo julle was bekommerd. Ek kyk partykeer na videos op YouTube van die tipe goed, soos siklone, tsunami's ens. Daai ding vernietig alles in sy pad. Gelukkig dat hul darem kon voorberei maar mens kan seker ook net soveel doen? Jammer oor al die skade wat hulle gehad het en daar is seker nie versekering daarteen nie? Jy en Vonnie moet maar tassies pak en gaan help die kinders bietjie regmaak.![]()
Nouja, laat ons sien wat die Woensdag vir ons inhou. Ek hoop dit gaan 'n goeie dag vir almal wees.
Goeie more almal. Baie…
Goeie more almal. Baie dankie vir die gelukwense vir gister.
Bietjie deurmekaar vanoggend by die kantoor aangesien ons van vloere verwissel het en ek nie gister op kantoor was nie. Kollegas het my eiendom geskuif en ek is nou besig om uit te sorteer.
Geniet julle dag.





More Johann
More my vriend lekke dag vir jou