
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
hoe gaan die bespreking…
hoe gaan die bespreking gedoen word ?
Willem ek het die inligting bygesit.
Ek gaan saam maar reeds…
Ek gaan saam maar reeds bespreek en betaal deur klub. Maar sien julle daar
Kom kom! Wie gaat saam? …
Kom kom! Wie gaat saam? Hennie - hoelykit? ![]()
Ek sou graag die kamp wou…
Ek sou graag die kamp wou bywoon maar vir die volgende paar maande is karavaankamp uit vir my tot my rug dit weer toelaat
Dusty die kamp het huisies…
Dusty die kamp het huisies ook as julle wil deurkom
Hennie - hoelykit? Sal…
Hennie - hoelykit?
Sal met die "jaart voorman" praat.
Van my af is daar 2 roetes…
Van my af is daar 2 roetes omtrent dieselfde afstand, een roete is Pta op N4 na Kroondal en ander roete is Pta - Krugersdorp - Magaliesburg . As ek op Vrydag middag vertrek die verkeer op Pholokwane snelweg na die noorde is gewoonlik geblok van die verkeer. Hoe is die verkeers vloei vanaf Pta deur Centurion oppad Krugersdorp toe op Vrydae middae ?
Noel Centurion N14 sal seker…
Noel Centurion N14 sal seker die beste roete wees, maar op 'n Vrydagmiddag is dit dieselfde rigting wat mense huiswaarts neem
. Ek dink jy moet oorweeg om eerder N4 langs te ry ?
Wie gaat saam? Of is julle…
Wie gaat saam? Of is julle bang vir die koue?
Vroutjie hou gladnie van…
Vroutjie hou gladnie van winterkamp, so dit is 'n "no no"
Aasvoëlkrans
Middag Voortrekker
Ons sal nie die winterkamp bywoon nie, nie omdat ons iets teen koue het nie, maar ons het dan net uit die Kruger by die huis gekom.
Soms moet ek ook werk om te kan geniet.
Groete
Wessel
Dit gaan lekker wees om saam…
Dit gaan lekker wees om saam met julle te kamp Frieda! ![]()
Dankie Anton. Dankie vir die…
Dankie Anton. Dankie vir die raad van roete. Albei roete is omewe vir my en ek sal besluit as ek by Polokwane snelweg aankom, indien die verkeer is vol en stadig na noorde se rigting sal ek op Krugersdorp se rigting ry.
Lekker Karen Wilkinson-…
Lekker Karen Wilkinson- hulle! Ons sien uit om saam met julle te kamp! ![]()
![]()
Lekker sien die lys grooi…
Lekker sien die lys grooi mooi. Anton gaan baie hout moet bring.





Nico, hoe gaan die…
Nico, hoe gaan die bespreking gedoen word ?