
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
Warren, that sounds scary!!…
Warren, that sounds scary!! and we are close to each other, I will ask them to move us further away.
Ek het met my ma gepraat en…
Ek het met my ma gepraat en sy het gesê ek kan gaan saam kamp!!!
Solank daar volwassenes is om 'n ogie te hou ![]()
Oom Warren is dit nog ok as ek sommer saam met jou in die landy slaap? Ek sal tee, suiker en 'n paar blikkies bully beef saambring. Het ook 'n 2L botel (spelling?) OBS vir as dit koud raak.
Boetie, weet jou ma waar jy…
Boetie, weet jou ma waar jy nou is, want dit klink nie vir my so nie?
Presies Ski, ek gaan ook…
Presies Ski, ek gaan ook staan waar ek plek gekry het.
Vir die wat pannekoek eet…
Vir die wat pannekoek eet daar sal te koop wees saterdag geld gaan vir ons swazi toer fonds en ook spiral chips te koop wees.
Grys, se vir mama
Ek het met my ma gepraat en sy het gesê ek kan gaan saam kamp!!!
Solank daar volwassenes is om 'n ogie te hou
Oom Warren is dit nog ok as ek sommer saam met jou in die landy slaap? Ek sal tee, suiker en 'n paar blikkies bully beef saambring. Het ook 'n 2L botel (spelling?) OBS vir as dit koud raak.
VRA JY NOG??????
Natuuurlik issit OK!
Se vir mama ek sal vir jou somme baai mooi oppas, mooi leer hoe om bedagsaam te wees en seker maak jy's elke aand vroeg-vroeg inni bed...
Maar bring "sweetner" nie suiker, en maak somme baai seker jou 2L bottle se opening is groot genog, maar moenie daaror warry, ek sal jou mos mooi daarmee help......
Boetie, weet jou ma waar jy nou is, want dit klink nie vir my so nie?
LEEU.... Shhhhhhhhhh Ek's al MOEGGEPLOEG met babers


Warren Better still, a…
Warren
Better still, a drone......
Nou verstaan ek hoekom hulle dit op hulle web het.
Volgende week die tyd my wa…
Volgende week die tyd my wa klaar gepak en reg om te sleep.
ek sal jou mos mooi daarmee…
ek sal jou mos mooi daarmee help......
Oom Warren, kan ek dalkies groot ASB jou HTH bottel leen? Ons het net coke en brannewyn bottels en hulle klein gaatjies werk net as dit kouer as -10 grade is ![]()
Dan pak ek my tandeborsel en…
Dan pak ek my tandeborsel en onderbroeke
- al wat gaan sleep is my voete ![]()
Volgende week die tyd my wa klaar gepak en reg om te sleep
Dan pak ek my tandeborsel en…
Dan pak ek my tandeborsel en onderbroeke
- al wat gaan sleep is my voete
Hel jy kan darem fyn brag. Probleem is na naweek soek mamma daai penta en jy het n problem. Wel n lekker problem maar duur probleem
Ek het klaar vir mamma gesê…
Ek het klaar vir mamma gesê sy moet nie haar probleme myne maak nie ![]()
Ek het klaar vir mamma gesê…
Ek het klaar vir mamma gesê sy moet nie haar probleme myne maak nie
Sy gaan daai volgende saterdag vir jou paar vans bere. Dan is dit tyd om te soek vir storage gelukkig daar baie by julle kant waar jy wa kan bere. laat weet maar as ek jou moet help soek het darem paar kontakte as jy nie jurgens wil he nie. hehehehehehe
Dis nie probleem, maar dan sal ons moet deel
Oom Warren, kan ek dalkies groot ASB jou HTH bottel leen? Ons het net coke en brannewyn bottels en hulle klein gaatjies werk net as dit kouer as -10 grade is
Dis nie probleem, maar dan sal ons moet deel.... want ek't net een, en op voorwaarde dat ek by is elke keer dat jy dit gebruik, om seker maak jy gebruik hom oppi regte manier..... Onhou, wat ek vir mama belowe? Ek sal jou moooooi oppas, en so HTH bottle kan nogal tot lewe lank gevolge ly.
Kom geniet 'n "Knertsie" by…
Kom geniet 'n "Knertsie" by die Voorsitter se wa Vrydagaand so om en by 19:00 ![]()
Kom geniet 'n "Knertsie" by…
Kom geniet 'n "Knertsie" by die Voorsitter se wa Vrydagaand so om en by 19:00
Altyd n geselige saam kuier
Hel jy kan darem fyn brag. …
Hel jy kan darem fyn brag.
gaan jy soos Willie Brom.... heeltyd met hulle sin rond gaan ?
Hy wag net vir die permanente "sponser"





I CLAIM MY STAKE....
STAND 84 IS MINE....MINE....ALL MINE
Even though it has a BIG tree in the middle of the stand ..
..and a plug 20 m away.... IT'S mine
Please note: -
Trespassers will be persecuted
until they give up....