
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
So Warren, ek sit jou op die…
So Warren, ek sit jou op die lys? Onthou Maandag is holiday so jy kan 'n dag langer bly en saam met ons speel.![]()
So you got permission for this knorrige ou hond!
Yaaay
But I still have to earn some money to pay for the Landy's diesiel....
Mmmmm
Before I change from the corner of Bok & Pritchard streets, I'm thinking to dig out my black-fish-net stockings and red leatherette mini-skirt.....
Together with my "bicycle-spokes-for-legs" perhaps that'll draw them in....
So what am I going to call this one....
First there was Mabaleliklieg <Mabalingwe> (they told me I haddent booked after I sent them a POP...
Then there was Sien dit kanni werk <Sionsberg> (I had to set-up-break-down-set-up-breakdown)
So this one... With the nudist place right next door,,,, which, either you where keeping well under the radar
or nobody knew about....................
How about voel-voel Krans???![]()
Weekend name
Hi Warren
The name [in Afrikaans] fits perfectly;
aas-voël kans.
Meaning: there is a possibility that a bird may capture something.
Enjoy the chance
Wessel
Nee ou Arrie....
Oooo nee-a-a daai plek bestaan.....
Daai plek is mos annerkant die Magaliesberg koppie, gaan onder die skuil naam Voelkop.....
Jy kan dit nou self gaan google.... nie ekke nie
Ass-voel-kans..... Ja nee..... Dissi by-naam
Warren, wat van Vogelkop?? …
Warren, wat van Vogelkop??
Kort duskant Heuwels Fantasties draai jy af na Vogelkop.
Nou is dit so stil hier…
Nou is dit so stil hier mense minder as n maand om te gaan.
Ek moet Aasvoelkrans…
Ek moet Aasvoelkrans vanoggend skakel want daar is mense wat kla dat hulle nie hulle besprekings doen nadat ek dit aangevra het nie... So as daar nog enigiemand is wie 'n epos van my ontvang het om julle bespreking aan te vra, maar nog niks van Aasvoelkrans gehoor het nie - laat weet my asb sodat ek kan opvolg. ![]()
Gaan groot lekker kuier wees…
Gaan groot lekker kuier wees soos sionsberg se kamp
Lyk my nie my Penta gaan reg…
Lyk my nie my Penta gaan reg wees nie,Jurgens sukkel om plaat te kry![]()
Ek wil ook graag saam kamp …
Ek wil ook graag saam kamp
Warren kan asb weer 'n tent met jou deel?
Gaan ook hierdie een mis. My…
Gaan ook hierdie een mis. My seun doop die kleinding daai naweek. Sal weer probeer om September te gaan kamp
Grys, daars nie "stabilisers" oppi Landy nie.....
Warren kan asb weer 'n tent met jou deel?
More Grys....
Ooooooo gats jong...... Bring nie tent nie, net my Landy met n camping breete enkle bed agter....
I don't exactly see how we gonna fit together... Unless we spoon..... but then, whose gonna be behind who???..![]()
Daars ook nie "stabilisers" oppi Landy nie.....
Vra net.......








Sien Warren het klaar sy…
Sien Warren het klaar sy spyskaart beplan. Dit is amper te se hy gaan bywoon. Die saamtrek groei mooi en die wat huiwer bring maar die elektriese kombers en obs om die koue te trotseer. John, ek soek ook n stel pootjies asb en bring paar voorrade saam vir die ander wat belangstel om te koop.