Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -36 minutes ago
Auchterlonie Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -44 minutes ago
Molle Oktober 2026 saam gesels neef Herman -54 minutes ago
Knoffel Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Rona Rock View Lodge Nelspruit Johann L -1 hour ago
Knoffel Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago

Kampforum & CCSA Suidrand -Aasvoëlkrans Saamtrek Junie '19

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

AVK

Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans  tydens die langnaweek  14 - 17 Junie!

Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld

Wie gaan saam?

Naam Persone Name nr
Nico 2 Nico & Mandy  
Willem Brits 3 Willem en Surette & Wijan 98
Voortrekker 4 Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan 80
Obie 2 Nico & Millie 77
Frieda 2 Frieda Cook 88
Noel 2 Noel & Ronel 76
Boonzaaier 3 Estie, Rian & WJ 87
Johan van Heerden 1 3 Johan en Cora en kleinseun 105
Johan van Heerden 2 2 Andre en Anna  107
Johan van Heerden 3 2 Jonathan en Amanda en baba 106
Softarrow 1 4 Hilda & Joe Bartizal  en gesin 93
Softarrow 2 4 Danie & Charmaine en gesin 95
It'LDoDat 1 Warren 84
Keven & Dedre 4 Keven & Dedre en vriende 81
Hakaf 4 Theo Goosen en Gesin 78
Leeu 2 Nico en vrou 82

Besoek Aasvoëlkrans se webwerf

google kaart

Leave Roodepoort 12:00 ish 65 odd Km's about an hour depending on how many roads I explore getting there...

0

Ons gaan dit nie meer maak vir die kamp😢.

My oudste dogter het gisteraand met erger koors begin en my vrou is met haar Dokter.

Sy het varkgriep en is gekwarentyn by die huis.

Ek moes met ‘n swaar hart my karavaan weer bêre vanmiddag.

My staanplek is oop indien julle van iemand weet wat dalk wil kamp die naweek.

Ek sal maar moet plan maak met volgende saamtrek😢😢

0
Centurion

Voortrekker

Thu, 13/06/2019 - 19:41

gaan dit nie meer maak vir die kamp

 Aggenee!  Dit is nou baie jammer.  Sterkte en ek hoop sy word gou gesond.yes

Ek en Willem en Noel sal julle Spit eet wink

0
Centurion

Dusty

Fri, 14/06/2019 - 05:16

Theo, sterkte daar. Ek glo en vertrou dat sy gou weer gesond sal word.

Ek dink ons twee gaan 'n lekker kamp mis.

Almal wat gaan kamp moet dit baie geniet.

0
Middelburg

Noel

Fri, 14/06/2019 - 06:24

Baie sterkte Theo en hoop ons sien julle die volgende saamtrek. Voorspoedige reis vir julle almal en onthou om jul sleepkombinasie se spaarwiele ook nasien en pomp. Sien julle daar. Lekkerr laugh

 

 

0

Met sy kenmerkende laaaank harde vluit met twee kort blaasies, Oom Dik Daan en sy gelaaide ossewa slaan die eerste voorslag,  en vat die groot-trek pad so oor 2 1/2 uur

 

DIE RIT DEUR HEKPOORT NA DIE MAGALLIESBERGE...

54t5t54t

0

Môre Willem

Jy moet skelm sleep met jou EB hoorlaugh Veilig ry

Is jy nie bekommerd oor die feit dat jy so ten aanskoue van almal, jou eiendom verlaat nie?

Groete

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus