Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -10 minutes ago
 Daar is n veld, wat so… Oktober 2026 saam gesels neef Herman -1 hour ago
....  wel natuurlik die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -1 hour ago
Johann jy sit my nou aan die… Toep wat aflyn kan wys waar… Voortrekker -1 hour ago
Iphone Toep wat aflyn kan wys waar… Johann L -1 hour ago
Handig Toep wat aflyn kan wys waar… Geert -1 hour ago

Kampforum & CCSA Suidrand -Aasvoëlkrans Saamtrek Junie '19

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

AVK

Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans  tydens die langnaweek  14 - 17 Junie!

Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld

Wie gaan saam?

Naam Persone Name nr
Nico 2 Nico & Mandy  
Willem Brits 3 Willem en Surette & Wijan 98
Voortrekker 4 Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan 80
Obie 2 Nico & Millie 77
Frieda 2 Frieda Cook 88
Noel 2 Noel & Ronel 76
Boonzaaier 3 Estie, Rian & WJ 87
Johan van Heerden 1 3 Johan en Cora en kleinseun 105
Johan van Heerden 2 2 Andre en Anna  107
Johan van Heerden 3 2 Jonathan en Amanda en baba 106
Softarrow 1 4 Hilda & Joe Bartizal  en gesin 93
Softarrow 2 4 Danie & Charmaine en gesin 95
It'LDoDat 1 Warren 84
Keven & Dedre 4 Keven & Dedre en vriende 81
Hakaf 4 Theo Goosen en Gesin 78
Leeu 2 Nico en vrou 82

Besoek Aasvoëlkrans se webwerf

google kaart
Centurion

Voortrekker

Sat, 01/06/2019 - 07:07

Heup Atroskopie word die 12de gedoen

 Baie sterkte Stephan - ek hoop dit loop goed af en dat sy jou weer binnekort om die huis sal kan jaag smiley

0

Ek sal uitvind watse kos maak suidrand vrydag aand as julle belangstel om ze bestel. Ons maak elke vrydag aand kos en kuier om die vuur vir die wat belangstel

0

Ek stem Willem amper tyd. Nog so paar dinge doen aan wa dan ons reg.

Gaan 40mm lift doen op wa die naweek

Moet towbar en spaar wiel carrier bou die naweek

Dan moet ek facia afbreek by huis om wa makliker uit te kry

Wa kort n goeie bad na die naweek se stof by outdoorX

So as als goed gaan hoop ek ons ka seker so 2 uur ry daai vrydag

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 03/06/2019 - 20:11

Ek droom om te ry as Wijan sy report gekry het.

Ford is klaar volgemaak nou hoor ek ek moet mense volgende Maandag OR toe vat, hulle vlieg vir vakansie oorsee.

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 04/06/2019 - 09:24

Willem, ek is aangesê om net my klere en kos in te pak vir die kamp.   Blykbaar word daar die Vrydagoggend 'n Penta deurgesleep en opgeslaan op my staanplek sodat ek net kan intrek wanneer ons die middag arriveer.   Nadat ek weer vertrek word hy afgeslaan en ek hoef nie 'n vinger te lig nie. yes  Ek het gister 'n oproep ontvang wat vra hoeveel mense ons gesin is en wat ons drink en of ek 'n voltent of net Rally soek.  smiley

0

At my age, I doubt I'll even see a banana ripen and I've stopped planning more than 24H in advance..... I'ts mor'n likely a waste of what little time's left.....

Maar nou ja..... Geldtjies is inbetall, HTH bottle is uitgeskut, en as ek nou nie weer n interesante rit he sien ek julle daar

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus