
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
Soos ek vroer gese het Anton…
Soos ek vroer gese het Anton met al die probleme was dit nogsteeds n lekker naweek en sal weer terug gaan. ek het gelukig witgoud in my wa vir gevalle soos die![]()
Neef, ja ek het dit nognie…
Neef, ja ek het dit nognie voorheen gesien nie. Gaan beslis vir my daai Voltage Regulator in sit.
Ons het lekker verder gekuier by Joe en Freda, sal volgende saam braai.
Ons is veilig tuis na 'n lekker week maar koud was dit beslis.
Dankie almal.
Anton, ek dink dit dit was …
Anton, ek dink dit dit was 'n eerste in die geskiedenis, baie geluk Kampforum.co.za en KKSA, dit wil gedoen word, al was ek nie daar nie, in die hart het ek aan julle gedink👍🎂






Nico soos ek vir jou genoem…
Nico soos ek vir jou genoem het ... Toe die transformer uitbrand het al die toilet papier ook uitgebrand, en die spinnekoppe het almal na die ablusies toe gevlug en in die hoeke gaan rakke spin en toe kraak al die ruite en die verf begin afdop!
Alles Eskom se skuld + die verdomde kampeerders wat heaters in hulle karavane aan het!