Welkom aan al die nuwe lede

Miss Daisy en Pretrian
Miss Diasy Pretrian en bjooste welkom op die forum neem deel hier baie draade ( onderwerpe ) wat julle kan inval en saak gesels
Aan al ons nuwe lede, baie…
Aan al ons nuwe lede, baie welkom hier by ons op kampforum.co.za.
Ons hoop en vertrou dat julle dit baie geselig sal vind, en ook sommer lekker gaan saam gesêls.
Welkom almal, gesels tog asb…
Welkom almal, gesels tog asb. saam.
Sarel, Gedink ek is aleen…
Sarel, Gedink ek is aleen in die omgewing want as ek my wa haak vir n toer iwers heen vir n paar maande kyk di buure my snaaks aan. Sal mekaar hopelik raak loop iwers in dorp.
Welkom Julle, kom gesels…
Welkom Julle, kom gesels saam met ons ander, nuwe geselskap is ons altyd opsoek na.
Nuwe lede slaan uit
Baie welkom aan al die nuwe lede val in in en gesels lekke saam hier is baie onderwerpe om te kies en te geniet vertel ook waar kamp julle graag
Welkom nuwe lede. Kom sluit…
Welkom nuwe lede. Kom sluit aan die forum se winter saamtrek by Aasvoelkrans!!
Nuwe lede welkom
Welkom val in en gesels lekke saam kamp is koning
ddpisani welkom
Welkom sien jy is aanlyn val inen gesels lekke saam





Baie welkom Jacques13!
Baie welkom Jacques13!